Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 2 Januarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# NSFAS is vasbeslote om alle uitstaande 2023-betalings teen 15 Januarie af te handel
# Minstens 20 mense is reeds dood in die kragtige aardbewing in Japan
# En tennis, Naomi Osaka wen haar eerste wedstryd na haar terugkeer by die Brisbane internasionale toernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………