Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 14 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Instituut van Direkteure in Suid-Afrika sê ondoeltreffende bestuur is ‘n groot probleem in munisipaliteite
# ActionSA dien ‘n mosie van wantroue in teen die Ekurhuleni-burgemeester
# En sokker, Bafana Bafana word met ‘n helde-ontvangs in Suid-Afrika terugverwelkom
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………