Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 9 Januarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Suid-Afrika se groeiverwagting hang af van energiesekerheid
# Die land se voorgestelde Geïntegreerde Energieplan word deur kenners gekritiseer
# En, Kaapstad se status as toerisme-bestemming word omarm en gevier
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………