Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 8 Maart 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê regeringsprogramme gaan steeds voort tydens die verkiesingsseisoen
# Die Staatsamptenaar-vereniging is bekommerd oor die toestand van sommige regeringsgeboue
# En tennis: Simona Halep keer terug na mededingende spel by die Miami Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………