Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 5 Maart 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Nathi Nhleko bedank uit die ANC omdat die party onherkenbaar geword het
# Frankryk word die eerste land wat aborsieregte in sy Grondwet verskans
# En rugby: Sewe nuwelinge is ingesluit vir die Bok-vroue se internasionale toer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………