Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 9 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA sê die staatsrede was ‘n wasgoedlysie van herwinde beloftes
# Oekraïne se topbevelvoerder is afgedank in die land se grootste militêre skommeling
# En krieket, Durban’s Super Giants is deur na die S20-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………