Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 6 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Business Leadership South Africa vra ‘n duidelike verbintenis in die staatsrede om hervorming in te stel
# Nehawu vra vir die spoedige ondertekening van die wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering
# En sokker, Bafana is gereed vir hulle eerste Afrikabeker-halfeindstryd in 24 jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………