Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 5 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Nuwe opname toon die ANC se gewildheid daal en kiesers is geïnteresseerd in die Veelpartyhandves
# Die Parlement se voorsittende beamptes bring hulde aan Namibië se president Hage Geingob
# En krieket, die Sunrisers Eastern Cape is nou boaan die SA20-punteleer na ‘n oorwinning oor die Paarl Royals
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………