Nuus-hooftrekke 07:30
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 16 November 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die IVP vra strenger regulatoriese maatreëls na die rand-manipuleringskandaal
# Die Onafhanklike Verkiesingskommissie skenk aandag aan sagtewarefoute wat tydens ‘n oefenlopie vir die kiesersregistrasienaweek ondervind is
# En, die Verenigde Nasies se veiligheidsraad aanvaar ‘n resolusie wat ‘n omvattende humanitêre onderbreking in Gaza vra
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………