Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 29 Januarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die EFF nader die hof oor tugstappe teen ses van sy parlementslede
# Eskom se nuwe beperkingsbylaag ontsluit broodnodige netwerkkapasiteit vir windprojekte
# En, twee omgewingsbetogers word vasgetrek nadat hulle sop na die Mona Lisa gooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………