Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 2 Januarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Rise Mzansi sê Suid-Afrika het nuwe leierskap nodig om die idee van ‘n nasionale doel te vestig
# Die GOOD Party hoop die nuwe jaar bring nuwe vooruitsigte vir alle Suid-Afrikaners
# En, Oscar Pistorius se nuwe lewe begin Vrydag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………