Nuus-hooftrekke 07:30
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 13 November 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Defend Our Democracy sê minister Motsoaledi moet verduidelik hoekom die verkiesingshervormingspaneel nog nie aangestel is nie
# Die ACDP sê die spesiale ekonomiese sone-program skiet tekort van sy aanvanklike doel
# En, Kaapstad se burgemeester veroordeel die ontwrigting van ‘n pro-Israeliese betoging
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………