Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 14 Maart 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Gordhan is oortuig daarvan dat die SAL homself vir die volgende jaar kan onderhou
# Die Stad Ekurhuleni waarsku teen druk op watervoorsiening
# En, ses aanklagte in die verkiesingsaak teen Trump en sy medebeskuldigdes word afgewys
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………