Nuus-hooftrekke 05:30
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 20 November 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die minister van Elektrisiteit sê gebreekte eenhede by Eskom lei tot die verhoging van beurtkrag
# ‘n Ooreenkoms wat die vrylating van gyselaars in Gaza insluit, is binnekort moontlik
# En krieket, Australië klop Indië en wen sy sesde Wêreldbeker-titel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………