Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 29 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Pravin Gordhan stel Michelle Phillips aan as Transnet se nuwe uitvoerende hoof
# Daar is agt kandidate op die kortlys vir die posisie as Adjunk Openbare Beskermer
# En netbal, die nuwe Protea-afrigter wil die Wêreldbeker wen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………