Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 7 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Ses leerders is dood en 52 beseer in ‘n busongeluk in die Vrystaat
# Die Parlement stel voor die Staatsrede nuwe reëls bekend om orde en goeie gedrag te verseker
# En, die hof beslis Donald Trump het nie presidensiële immuniteit teen vervolging nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………