Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 9 Januarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Cyril Ramaphosa hou vol die ANC bly die party van keuse
# Blade Nzimande sê NSFAS-lenings en -beurse het toegeneem onder sy leierskap
# En, die Verenigde Nasies veroordeel die jongste dodelike aanvalle in Oekraïne se Donetsk-streek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………