Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 8 Januarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Beurtkrag word tot verdere kennisgewing opgeskort
# Die SAKP sê Jacob Zuma mislei die land
# En tennis: Rafael Nadal onttrek hom aan die Australiese Ope weens ‘n geskeurde spier
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………