# Al Jama-ah in Johannesburg is diep bekommerd en verbaas ná die vergadering van die koalisieregeringsvennote Maandag. Al Jama-ah se woordvoerder, Thapelo Amad, sê tydens die vergadering het een koalisievennoot op rekord onthul dat hulle ‘n probleem gehad met die burgemeester, Dada Morero. Hy sê dit is as gevolg van sy beweerde betrokkenheid by die […]
# The EFF has joined the African continent today in commemorating Africa Food and Nutrition Security Day. The party says this day is a solemn reminder that Africa, a continent rich in land, water, and people, continues to face hunger, malnutrition, and food insecurity not because of scarcity, but because of dispossession, inequality, and underdevelopment sustained by neocolonial economics. […]
# French police have arrested five more people, including a prime suspect whose DNA was found at the scene of this month’s daring Louvre museum robbery. Four thieves used a truck with a moving lift and cutting gear to break into a first-floor gallery at the museum on October 19, fleeing with jewellery worth an […]
# Witness C has told the Madlanga commission of inquiry that tenderpreneur Vusimusi “Cat” Matlala claimed to have paid about 500-thousand-rand toward Police minister Senzo Mchunu’s ANC presidential campaign. He said Matlala allegedly made the payments through businessman Brown Mogotsi to cover flights and accommodation for the ANC’s January 8 celebrations. Witness C says Matlala […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens gaan voort met die werwing van vyf-duisend-500 rekrute en nooi duisende aansoekers van al nege provinsies uit om psigometriese en integriteits-assesserings te ondergaan. Die woordvoerder van die Polisie, Amanda van Wyk sê die veelfaseproses sluit liggaamlike fiksheid, keuring en mediese ondersoeke in. Sy sê voorkeur word gegee aan gegradueerdes met NQF6 […]
# Die Stad Ekurhuleni se raad sal na verwagting vandag besluit of die waarnemende hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, as ‘n voorsorgmaatreël geskors moet word. Dit is in verband met sy bande met die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala. ‘n Interne forensiese verslag oor bewerings dat Mkhwanazi die onwettige oordrag van blouligvoertuie in stadsbesit na […]
# Die EFF sê die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika het toegelaat dat die Suid-Afrikaanse Sionistiese Federasie hulself as ‘n wapen laat gebruik om dokter Tlaleng Mofokeng te vervolg. Die raad het Mofokeng, die Verenigde Nasies se Spesiale Rapporteur oor die Reg op Gesondheid, skuldig bevind aan onprofessionele gedrag vir die gebruik van beledigende en […]
# Die Teenstroping 200 Klub maak sedert sy herbekendstelling in September vordering met die beskerming van Dinokeng in Gauteng se natuurlewe. Die inisiatief het ‘n Muur van Eer bekendgestel om ondersteuners wat maandeliks bydra tot pogings om stroping te keer, te vereer. Die eerste amptelike prystrekking sal op 6 Desember plaasvind met die opbrengs wat […]
# Parliament’s ad hoc committee probing corruption in the criminal justice system may miss its November 28 deadline again. Chairperson Soviet Lekganyane says over 250 submissions still need review. Evidence leader Norman Arendse says some witnesses will submit written statements, while others, including Crime Intelligence head Dumisani Khumalo remain unavailable. Khumalo is yet to conclude […]