# The Israeli military says it is opening a temporary new route to allow people to flee Gaza City, as it pressed a major ground assault aimed at crushing Hamas. The army unleashed a massive bombardment of Gaza City before dawn on Tuesday and pushed its troops deeper into the Gaza Strip’s largest urban hub. […]
# Suid-Afrika sê hy sal plegtig boekhou van die bevindings van die Verenigde Nasies se onafhanklike internasionale kommissie van ondersoek na die besette Palestynse gebied, insluitend Oos-Jerusalem, en Israel. Die woordvoerder van die Departement Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Chrispin Phiri, sê die kommissie se verslag kom tot die gevolgtrekking dat Israelse owerhede en veiligheidsmagte voortgaan […]
# National Treasury acting chief data analytics officer, Ayanda Hlatshwayo, has told Parliament they are using a methodology linking biometric and photo data with the Home Affairs Department to flag officials without valid ID numbers. Hlatshwayo says the system cross-references anomalies in salary and administrative datasets, including bank accounts. She confirmed that preliminary checks are […]
# Die People’s Movement for Change sê president Cyril Ramaphosa se bewering dat die ANC kan leer by munispaliteite wat deur die DA bestuur word, is ‘n belediging vir die inwoners van die Wes-Kaap. Die woordvoerder van die beweging, Zandré Allen, sê as Ramaphosa sy land ken, sal hy weet families in Khayamandi leef steeds in […]
# Die DA waarsku oor die voedingskrisis in Gauteng wat vererger, met 130 kinders onder vyf jaar wat jaarliks weens wanvoeding sterf. Die DA se gesondheidswoordvoerder, Jack Bloom verwys na inligting deur die Departement van Gesondheid in Gauteng wat aandui dat agt-duisend-546 wanvoedingsgevalle verlede jaar behandel is, met ernstige gevalle in hospitale of mobiele klinieke. […]
# Die afgetrede adjunkhoofregter, Mbuyiseli Madlanga, sê as die bewerings van die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, waar is, kan dit rampspoedig wees vir die strafregstelsel. Hy het die regtelike kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie geopen en gesê infiltrasie of onregmatige invloed kan die oppergesag van die reg en die grondwetlike demokrasie […]
# Die adjunkminister van Finansies, Ashor Sarupen, versoek regerings, die privaat sektor, ontwikkelings-befondsingsinstellings en multilaterale vennote om bevorderlike omgewings vir klein, medium en mikro-ondernemings te skep. Sarupen het tydens ‘n G20-byeenkoms in Johannesburg beklemtoon 91-persent van Suid-Afrika se ondernemings en 60-persent van werksgeleenthede is te danke aan KMMO’s. Hy het die behoefte aan uiteenlopende befondsing, […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has told the Madlanga commission of inquiry the criminal justice system faces a real risk of total collapse if corruption and political interference are not addressed. Testifying first, Mkhwanazi said his 6 July media briefing reflected collective concerns from police officials about sabotage and wrongdoing within the system. He […]
# Wendy Kaizer-Philander van die DA sê daar is vanaf Augustus vanjaar 43-duisend kinders in die Wes-Kaap in pleegsorg, met 21-duisend wat reeds langer as twee jaar geplaas is. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, en een-duisend maatskaplike werkers en vennootorganisasies, verskaf statutêre dienste, vroeë ingryping en gesinshereniging. Kaizer-Philander sê uitdagings sluit in, die opsporing van […]