# Witness C says businessman Vusimusi “Cat” Matlala claimed he paid deputy national police commissioner Shadrack Sibiya up to one-million-rand in cash after each police tender payment. Testifying remotely off camera, he told the Madlanga commission that Matlala said Sibiya only accepted cash, which he personally delivered to his home or another property in Sandton, […]
# Krieket: Die reeks van vyf toetse teen Indië het nie Krieket Australië se finansiële probleme verlig nie. Die beheerliggaam het ‘n netto-verlies van meer as 124-miljoen-rand vir die vorige boekjaar aangekondig. Dit is steeds heelwat minder as die vorige jaar. Krieket Victoria se voorsitter, Ross Hepburn, het die nasionale liggaam tydens vandag se jaarvergadering […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump en sy Chinese ampsgenoot Xi Jinping het ooreengekom om die handelsoorlog tussen hul lande te beëindig na grootskaalse ontwrigting op wêreldmarkte. Washington sal sommige tariewe verlaag en Beijing het onderneem om voort te gaan met die lewering van kritieke seldsame aardmetale. Trump het sy eerste ontmoeting met Xi in […]
# The minister in the Presidency Maropene Ramokgopa has urged African nations to invest and become shareholders in financing institutions to accelerate flagship projects. Speaking to the SABC News at the Third Luanda Financing Summit in Angola, Ramokgopa called for boosted infrastructure in transport, energy, digital, and water sectors. The summit aims to bridge the […]
# Rugby: Eleven South Africans will be in the Barbarians’ starting team for Saturday’s clash with an All Blacks-15 in London. Leicester Tigers star Hanro Liebenberg was named captain of the squad which also includes compatriots such as Bongi Mbonambi, Evan Roos, André-Hugo Venter, Werner Kok, Leolin Zas, Oli Kebble and Cobus Wiese. Eight Test […]
# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad het nog ‘n belangrike stap gedoen in die bevordering van genomiese en presisie-geneeskundige navorsing. Adjunkdirekteur-generaal Kenny Tenza sê hulle werk sedert 2016 saam aan die ontwikkeling van ‘n nasionale navorsings- en vernuwingsprogram vir presisie-geneeskunde deur die Strategiese Gesondheids-vernuwmingsvennootskappe. Hy sê die samewerking […]
# The Kabeljous Nature Reserve in the Kouga region in the Eastern Cape has officially been declared protected by the Department of Economic Development, Environmental Affairs, and Tourism. This comes after more than 25 years of advocacy. The reserve safeguards the rare Humansdorp Shale Renosterveld, which is a unique vegetation type found only in the […]
#Getuie C sê die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, om hulp gevra na ‘n polisieklopjag op sy huis in Pretoria in Desember verlede jaar, terwyl hulle na die ontvoerde sakeman Jerry Boshoga gesoek het. Getuie C het voor die Madlanga-kommissie gesê Matlala het Mchunu gevra om in te gryp […]
# Die DA het ‘n aansoek ingedien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om die Polisiediens en waarnemende minister Firoz Cachalia te dwing om die lank-uitstaande misdaadstatistiek vir die kwartaal tussen Januarie en Maart vry te stel. Die DA se woordvoerder oor Polisie, Lisa Schickerling, sê ondanks herhaalde versoeke en beloftes […]