# Die tweemalige Oscar-wenner, Denzel Washington, is Maandag verras met ‘n ere-Palme d’Or by die Cannes-rolprentfees in Frankryk ontvang uit erkenning vir sy uitstaande loopbaan. Die 70-jarige het die fees bygewoon vir Spike Lee se nuutste rolprent Highest 2 Lowest, waarin hy saam met A$AP Rocky, Jeffrey Wright en Ilfenesh Hadera speel. Ander wenners van […]
# The City of Cape Town’s Water and Sanitation Directorate says eleven organisations will be receiving part of a 3.4-million-rand grant funding. This is to implement community-based solutions, programmes and research in the water and sanitation space. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says this is a historic first step towards building […]
# Dragon’s blood trees, found only on Yemen’s Socotra island, are under threat from climate change, invasive goats, and ongoing conflict. The umbrella-shaped trees, which are vital to the island’s ecosystem and tourism, are being decimated by increasingly severe cyclones. Without urgent action, scientists are warning that the species could vanish within centuries. Socotra, a […]
# The Vaal Environmental Justice Alliance will protest outside ArcelorMittal’s headquarters in Vanderbijlpark, Gauteng, during its annual general meeting on Friday. The group has taken the steelmaker to court over its refusal to release documents related to the environmental impact of its operations. The alliance’s Mduduzi Tshabalala told eNCA that they are concerned about the […]
# Streaming giant Netflix has stepped in to save the long-running children’s show Sesame Street, after Warner Bros. Discovery opted not to renew its five-year deal for the programme. Netflix has signed a deal with Sesame Workshop, which will see the streaming service air season 56 later this year. The new season will feature fresh […]
# Die Johannesburg-gebaseerde fotografie-projek, Of Soul & Joy, het onlangs ʼn slypskool aangebied by die Dar Al Atfal Sidi Bernoussi-weeshuis in Casablanca, Marokko. Die Suid-Afrikaanse fotograaf, Jabulani Dhlamini en plaaslike eweknieë het tydens die projek weeskinders van 11 en 12 geleer om fotografie as instrument te gebruik om stories te vertel. Die slypskool wat ondersteun […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Narend Singh, het Afrika-lande aangespoor om strategieë vir biodiversiteitsfinansiering te heroorweeg, aangesien meer geld nodig is om biodiversiteitsverlies teen 2030 te stop en om te keer. Afrika is die tuiste van meer as ‘n kwart van die wêreld se ongeskonde ekosisteme en ikoniese spesies. Singh waarsku […]
# Die Stad Tshwane sê hy gaan die Temba-watersuiweringsaanleg van seweuur vanoggend tot vyfuur vanmiddag sluit sodat tegnici die Temba-reservoir nommer drie kan skoonmaak. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê gebiede soos Dilopye, Hammanskraal-Wes, Kanana, Lephengville en Majaneng kan wateronderbrekings verwag:
# Die George Munisipaliteit se Interne Ouditeenheid het begin met ‘n nuwe benadering om bewustheid oor die beroep en die rol van ouditeurs in die bevordering van goeie bestuur te verhoog. Dit is ter viering van Interne Ouditbewustheidsmaand. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê as deel van die veldtog het die ouditspan derdejaar-rekeningkundestudente aan […]