# Die George Munisipaliteit se Interne Ouditeenheid het begin met ‘n nuwe benadering om bewustheid oor die beroep en die rol van ouditeurs in die bevordering van goeie bestuur te verhoog. Dit is ter viering van Interne Ouditbewustheidsmaand. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê as deel van die veldtog het die ouditspan derdejaar-rekeningkundestudente aan […]
# ActionSA in Gauteng says the province’s inability to utilise allocated funds effectively has severe consequences for residents, particularly in critical sectors like healthcare, education and infrastructure development. The provincial government returned 1.8-billion-rand to National Treasury at the end of the 2024/2025 financial year, mainly from the departments of health and education. ActionSA’s Zwelithini Mtshali […]
# ActionSA in KwaZulu-Natal het kommer uitgespreek oor die eThekwini-munisipaliteit se versoek om bykomende watertenkwaens aan te koop. Burgemeester Cyril Xaba het in Maart gesê die metro sal 264 watertenkwaens ontvang om voortslepende watertekorte aan te spreek. ActionSA se woordvoerder, Sanelisiwe Zuma, sê dis vreemd dat die munisipaliteit nog tenkwaens wil aankoop sonder ʼn duidelike, […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om te verseker dat munisipale befondsing nie besnoei word in môre se nasionale begroting nie. Die minister sal probeer om die begroting vir die derde keer ter tafel te lê nadat die twee vorige pogings weens politieke en regsuitdagings gestaak is. […]
# Two-time Oscar winner Denzel Washington received a surprise honorary Palme d’Or at the Cannes Film Festival in France on Monday, in recognition of his outstanding career. The 70-year-old attended the festival for Spike Lee’s latest film Highest 2 Lowest, in which he stars alongside A$AP Rocky, Jeffrey Wright and Ilfenesh Hadera. Other winners of the […]
# Die UDM het die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se bekendstelling van die hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering verwelkom. Die hersiening wil kwessies by plaaslike munisipaliteite hanteer wat beperkte befondsing en gebrek aan professionele vaardighede en deursigtigheid insluit. ʼn UDM-woordvoerder, Yongama Zigebe, sê plaaslike regering is die middelpunt van […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het die bekendstelling van die Hersiening van die 1998-Witskrif oor Plaaslike Regering as ‘n belangrike stap in die rigting van meer verantwoordbare en doeltreffende plaaslike regerings geloof. Die hersiening is gemik om die oorkoepelende probleme wat plaaslike munisipaliteite in die gesig staar op te […]
# Forestry, Fisheries and the Environment deputy minister, Narend Singh, has urged African nations to rethink biodiversity financing strategies, as more financing is needed to halt and reverse biodiversity loss by 2030. Africa is home to more than a quarter of the world’s intact ecosystems and iconic species. Singh has warned that the extinction threat […]
# Johannesburg-based photography initiative Of Soul & Joy recently hosted a workshop at Dar Al Atfal Sidi Bernoussi orphanage in Casablanca, Morocco. Led by South African photographer Jabulani Dhlamini and local counterparts, the project taught orphans aged 11 and 12 how to use photography as a storytelling tool. Supported by the cultural and social engagement […]