# ‘n VF Plus-raadslid, Paul Jacobson, word beskuldig dat hy pro-Palestynse betogers uitgetart het tydens protesoptrede by die V&A-waterfront in Kaapstad. Die voorval het plaasgevind te midde van verhoogde spanning oor die Israel-Palestynse konflik. Jacobson het na bewering met die betogers gespot wat kritiek van verskeie gemeenskapslede en politici uitgelok het. Die VF Plus het […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says they are planning to demolish two illegal block of flats in Pretoria West before the end of this week. Last month, the High Court in Pretoria dismissed an appeal by Pretoria property developer George Asaba to stop the metro from demolishing the block of flats, which were built without […]
# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde het die verkoop van Tiger Brands se sagtevrugte-onderneming, Langeberg and Ashton Foods, verwelkom en sê dit sal duisende werkers se werk red. Dis verkoop aan ʼn konsortium onder leiding van plaaslike vrugtekwekers. Die ooreenkoms sluit ʼn verbintenis van 150-miljoen-rand in om ʼn gemeenskapstrust te stig wat gemik is op […]
# United Nations Humanitarian Affairs chief, Tom Fletcher, has welcomed the Israeli authorities’ decision to allow the delivery of limited aid to Gaza, after eleven weeks of blockade. Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says food deliveries would continue only until the military and private companies have set up hubs to distribute aid under a US-backed plan, […]
# FF Plus councillor Paul Jacobson has been accused of taunting pro-Palestine protesters during a demonstration at the V&A Waterfront in Cape Town. The incident occurred amid heightened tensions over the Israel-Palestine conflict. Jacobson allegedly mocked the protesters, leading to criticism from various community members and political figures. The FF Plus has yet to publicly […]
# Die UDM sê hy is geskok oor die Gautengse Onderwysdepartement se besluit om subsidies aan meer as 290 onafhanklike skole te besnoei. Gesubsidieerde onafhanklike sekondêre skole se subsidies is in 2024 met 20-persent besnoei en laerskole s’n met 18-persent, met begrotingstekorte wat as rede aangevoer word. Dit ten spyte daarvan dat die departement versuim […]
# Transnet is vol vertroue dat hy die vereiste finansiering sal kan verkry om sy bedryfsvereistes en skuldverpligting vir die res van die jaar te kan nakom. Die graderingsagentskap Moody’s waarsku die staatsonderneming se geld sal binne drie maande op wees, tensy die regering ingryp met ‘n reddingsboei. Die regering het in Desember 2023 ‘n […]
# Transnet is confident that will raise the required funding to meet its operational requirements and debt obligations for the rest of the year. Rating agency Moody’s has warned that the state-owned entity could run out of money within three months, unless the government steps in with a bailout. In December 2023, the government offered […]
# Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasiedirektoraat sê elf organisasies sal ‘n gedeelte van ‘n toelaag van 3,4-miljoen-rand ontvang. Dit is om gemeenskapsgebaseerde oplossings, programme en navorsing in die water- en sanitasiesektor in te stel. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê dit is ‘n historiese eerste stap in die rigting van […]