# Deputy president Paul Mashatile says the challenges within South Africa’s crime intelligence structures are not due to a lack of resources, but a failure of leadership, political will, and accountability. In his oral reply to questions in the National Assembly, Mashatile referred to the Madlanga commission, which revealed some officers helped criminal syndicates. He […]
# Rusland probeer om die toenemende kernspanning met die Verenigde State te temper, nadat twee toetse met nuwe Russiese kernwapenstelsels die Amerikaanse president Donald Trump sy eie kerntoetse laat aankondig het. Die Kremlin sê dat die toetsing van die kernaangedrewe kernwapens, die Burevestnik Kruisermissiel en die Poseidon Onderwater-hommeltuig, was nie direkte atoomwapentoetse nie. Albei lande […]
# Die Nederlandse verkiesing is ‘n naelbytstryd met slegs ‘n paar duisend stemme tussen die verregse party van die vuurvreter Geert Wilders en ‘n pro-Europese sentristiese party. Met 99,7-persent van die stemme getel, is Wilders se anti-Islamitiese Vryheidsparty net effens voor die D66, onder leiding van die 38-jarige Rob Jetten. Al die groot partye het […]
# The Alexandra Randburg Midrand Taxi Association chairman, Molefe Moekeletsi, and one of his bodyguards were shot and killed in Marlboro, Johannesburg today. Another bodyguard and a motorist were rushed to hospital with gunshot wounds. Gauteng police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says the attack is believed to be linked to taxi violence. The suspects remain at large […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê sosio-ekonomiese uitdagings staar baie swart gemeenskappe in die Wes-Kaap in die gesig, veral in informele nedersettings. President Cyril Ramaphosa het onlangs onder skoot gekom omdat hy die bestuur van die Stad Kaapstad geprys het. Tydens sy mondelinge antwoord op vrae in die Nasionale Vergadering het Mashatile gesê swart gemeenskappe ervaar […]
# Cricket: Co-hostess India is chasing a mammoth winning target of 339 in the World Cup semifinal against defending champion Australia in Mumbai. Young batter Phoebe Litchfield contributed 119 runs off just 113 balls, Ellyse Perry scored 77 and Ashleigh Gardner 63. Shree Charani and Deepti Sharma both took two wickets, while three batters were […]
# Russia has sought to cool rising nuclear tensions with the United States, after two tests of new Russian nuclear-capable weapons systems prompted US President Donald Trump to order his own nuclear tests. The Kremlin said its testing of nuclear-powered nuclear-capable weapons, the Burevestnik cruise missile and the Poseidon underwater drone, did not constitute a […]
# ‘n Nuwe navorsingsverslag, geskryf deur die Openbare Beleggingskorporasie en Oxford University, voer aan institusionele beleggers kan sterk, risiko-aangepaste opbrengste behaal terwyl dit nywerheid in Suid-Afrika sal aandryf. Die studie, getiteld Re-industrialising South Africa, sê die verdubbeling van nywerheidsbelegging oor vyf jaar kan 100-miljard-rand byvoeg tot vervaardiging en 250-duisend werksgeleenthede skep. Die verslag beklemtoon geleenthede […]
# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, het bevind teen ‘n ondersoek van 1967 dat die destydse president van die ANC, Albert Luthuli, deur ‘n trein doodgery is. Regter Nompumelelo Hadebe het bevind bewyse stem nie ooreen met die oorspronklike gevolgtrekking nie, soos dat hy aangerand is voor sy liggaam op die spoor geplaas is. Forensiese […]