# The Gauteng Health Department says it is remodelling security arrangements at the disused Kempton Park Hospital to cut costs while keeping the facility secured. The department’s spokesperson Motalatale Modiba says the Gauteng Infrastructure Finance Agency is exploring whether to refurbish the old hospital or demolish it and build a new one through a possible […]
# Robert Redford, the dashing Hollywood leading man and Oscar-winning director has died at the age of 89. His publicist Cindi Berger told CNN he passed away at his home at Sundance in the mountains of Utah, surrounded by those he loved. Known for his starring roles in Butch Cassidy and the Sundance Kid and […]
# ActionSA gaan ‘n klagte by die Openbare Beskermer indien ná onthullings dat die Nasionale Tesourie versuim het om op te tree oor korrupsiesake wat deur die Spesiale Ondersoekeenheid uitgelig is. Daar is 467 verskaffers en individue wat aanbeveel is vir die swartlys maar slegs een is op die Tesourie se register vir beperkte verskaffers. […]
# Die GOOD-party het president Cyril Ramaphosa gestriem oor sy beskrywing van DA-geleide munisipaliteite as maatstawwe en sê diepgaande ongelykhede in Kaapstad en Stellenbosch word geïgnoreer. Sekretaris-generaal Brett Herron sê hoewel hierdie munisipaliteite skoon oudits verseker, is hulle steeds globale voorbeelde van ongelykheid. Daar is meer as een-duisend-200 informele nedersettings in die Wes-Kaap en 400-duisend […]
# Israel het vroegoggend sy langverwagte grondaanval op Gaza-stad geloods, kort nadat die besoekende Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, Israel se doelwit goedgekeur het om Hamas in Gaza te vernietig. ‘n Ondersoek van die Verenigde Nasies het Israel intussen aangekla van volksmoord in die Palestynse streek, en eerste minister Benjamin Netanyahu en ander […]
# Die Nasionale Minimum loonkommissie moedig die publiek en belanghebbendes aan om teen Donderdag hul menings te gee oor moontlike aanpassings van die minimum loon vir 2026. Die huidige minimum loon is 28-rand-79-sent per uur. Die woordvoerder van die Departement van Indiensneming en Arbeid, Teboho Thejane, sê voorleggings kan per e-pos gestuur of aanlyn gelaai […]
# Motorsport: Zandvoort, Singapore and Montreal will host sprint races for the first time next year. Formula One and the sport’s governing body, the F-I-A announced these three venues will join Shanghai and Miami, which have staged the Saturday dashes for the past two seasons, and Silverstone, which last hosted a sprint in 2021. Next […]
# Rise Mzansi says there is an urgent need to restore the criminal justice system as the Madlanga Commission begins its work tomorrow at the Brigitte Mabandla Justice College in Pretoria. The party calls for the commission probing allegations raised by KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi, to investigate the police’s crime intelligence division, citing reports […]
# Rugby: Die Wallabies-losskakel, James O’Connor wil na Australië terugkeer vir die twee Bledisloe- en Rugbykampioenskaptoetse teen die All Blacks. Die 35-jarige het na die Engelse klub Leicester Tigers vertrek, waar hy sou aansluit na die reeks teen die Britse en Ierse Leeus, maar hy het weens beserings in die groep gebly. Hy het dié […]