# The US embassy in Nigeria has announced temporary-stay visas for Nigerian citizens visiting the United States are now limited to three months. It was the latest of a series of travel bans or restrictions announced by Washington, many of them affecting African countries. Previously, Nigerians wishing to travel to the US could obtain visas […]
# Rugby: The British and Irish Lions are still undefeated on their tour of Australia after beating the Brumbies 36-24 in Canberra. The visitors had a halftime lead of 19-10 and eventually out-scored the hosts by five tries to four. The Brumbies were the only team to beat the Lions during their previous tour in […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het drie parlementêre komitees gevra om dringend ondersoek in te stel na die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se uitlatings, insluitend bewerings van politieke inmenging deur die minister van Polisie, Senzo Mchunu. Die komitees oor Polisie, Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, en die gesamentlike staande komitee oor Intelligensie […]
# Kenyan President William Ruto has warned against attempts to “overthrow” the government, days after 31 people were killed in nationwide anti-government demonstrations. His toughest remarks yet come as the country faces a wave of violent protests over economic stagnation, corruption and police brutality. He says the country will not be destroyed by a few […]
# Die ANC in Tshwane veroordeel die moord op wyk tien-raadslid, Thabang Masemola, nadat onbekende gewapende mans in Mamelodi hom in ‘n lokval gelei het. Die party is bekommerd oor die voortdurende moorde op raadslede, waarvan baie steeds onopgelos is. Die ANC-streekwoordvoerder Bafuze Yabo vra die polisie om die verantwoordelikes dringend te vervolg. Yabo vra […]
# Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi sê president Cyril Ramaphosa moet ‘n daadwerklike verbintenis tot nasionale sekerheid toon. Gedurende die Verdediging en Militêre Veterane begrotingsdebat, het Zibi kommer uitgespreek oor Suid-Afrika se verouderde militêre toerusting en die gebrek aan ‘n duidelike Nasionale Sekerheidstrategie gekritiseer. Hy vra vir nuwe leierskap vir die gewapende magte, […]
# Die Suid-Afrikaanse Mediese en Tandheelkundige Praktisyns verwelkom die finale verslag van die ondersoekpaneel, wat sistemiese rasse-diskriminasie teen swart gesondheidspraktisyns aandui. Die verslag wat deur die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, ontvang is, dui aan dat swart praktisyns met meer oudits, betalingsvertragigns, en strafoptrede te kampe het. Die voorsitter van die organisasie, Phashe Magagane, het […]
# National Assembly speaker Thoko Didiza has asked three parliamentary committees to urgently investigate allegations made by KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, including claims of political interference by Police minister Senzo Mchunu. The committees on Police, Justice and Constitutional Development, and the joint standing committee on Intelligence have been asked to urgently consider the claims, […]
# Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het in Rome aangekom, waar hy pous Leo XIV sal ontmoet en deelneem aan ‘n internasionale konferensie oor die heropbou van sy oorloggeteisterde land. Volgens die Oekraïnse presidensie sal Zelensky tydens sy besoek na verwagting ook die Italiaanse president Sergio Mattarella en president Donald Trump se gesant vir Oekraïne […]