# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, gevra om die nuut uitgereikte riglyne rondom die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te verduidelik. Die onderwysersvakbond SADOU sê die riglyne is nie wettig bindend nie, en Gwarube het dit volgens berigte bevestig. Makaneta waarsku ‘n gebrek aan duidelikheid veroorsaak verwarring tussen skole […]
# Die DA sê die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, is ontwykend en weerhou steeds inligting te midde van ’n groeiende skandaal oor die aanstelling van die voorsitter van die raad van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid. Die party het ‘n nuwe etiese klagte gelê nadat hy uitgevind het dat een van die sogenaamde […]
# Een van Elon Musk se SpaceX Starships het tydens ’n roetine-toets in Texas ontplof. Dit is ‘n verdere terugslag vir die miljardêr se droom om die mensdom in ‘n interplanetêre spesie te verander. Die mega-vuurpyl wat aan die lanseerarm gekoppel is, word in ‘n video gesien, terwyl daar ‘n flits is, gevolg deur ‘n […]
# Rugby: Die losskakel van Skotland en ook die Britse en Ierse Leeus, Finn Russell, het sy kontrak met Premierskapkampioen Bath tot die middel van 2028 verleng. Hy het by die Engelse klub, wat deur Suid-Afrikaner, Johann van Graan afgerig word, in 2023 vir drie jaar aangesluit en het 420 punte in 45 wedstryde aangeteken. […]
# Rugby: Die Wallabies se jong uitblinker-agterspeler, Joseph Suaalii, is fiks vir die wedstryde teen Fidji en die Britse en Ierse Leeus. Die 21-jarige is in Australië se groep ingesluit nadat hy van ‘n gekraakte kakebeen herstel het. Die wedstryd teen Fidji in Newcastle die sesde van volgende maand is die Wallabies se enigste opwarmings-geleentheid […]
# The DA says Minister of Higher Education and Training Nobuhle Nkabane has been evasive and continues to withhold information amid a growing scandal over the appointment of the chairperson of the Sector Education and Training Authority board. The party has filed a new ethics complaint after learning that one supposed panel member denied involvement […]
# Die ANC vra eenheid en medelye terwyl gemeenskappe in die Oos-Kaap begin om te herbou na die dodelike vloede. Die party het sy diepste meegevoel uitgepreek teenoor die gesinne van die meer as 90 mense wat dood is, insluitend 30 kinders, terwyl duisende inwoners ontwortel is. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, het die […]
# Athol Trollip van ActionSA eis die skorsing van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, met verwysing na wydverspreide wanfunksionering in die Nasionale Vervolgingsgesag. ActionSA het in Pretoria ‘n versoekskrif oorhandig aan die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, om president Cyril Ramaphosa se ingryping te versoek. Trollip sê die mislukte vervolgings en ‘n […]
# One of Elon Musk’s SpaceX Starships exploded during a routine test in Texas, in the latest setback to the billionaire’s dream of turning humanity into an interplanetary species. A video showed the megarocket attached to the launch arm and then a flash and a towering, fiery explosion. Musk’s Space X said the rocket was […]