# ActionSA sê handels- en vervoerinfrastruktuur onderpresteer en belemmer ekonomiese groei en werksgeleenthede. Volgens die party het die Durban- en Kaapstad-hawens gedaal op die wêreldranglys, vragvervoervolumes staan stil en beperk groei in belangrike sektore soos mynbou en landbou. Lerato Ngobeni van ActionSA sê hoewel Eskom se energiebeskikbaarheid verbeter het en beurtkrag verminder het, word teikens […]
# Die Durbanse Handelsmisdaadhof het die saak uitgestel teen sewe mense wat daarvan verdink word dat hulle deel is van ‘n paspoortbedrog-sindikaat. Hulle sal Vrydag aansoek doen om regshulp en borgtog. Amptenare van Binnelandse Sake is na bewering ook betrokke by die bedrogspul. Die groep staan tereg op aanklagte van bedrog, korrupsie en oortredings van […]
# The National Prosecuting Authority has withdrawn charges against former G4S employee, Motanyane John Masukela, in the Thabo Bester prison escape case. Masukela, on duty during Bester’s alleged fake death, appeared in the Bloemfontein High Court with eight co-accused for a pre-trial conference. In October 2023, charges against three G4S personnel were withdrawn. Prosecutor Amanda […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Carlo Hofmeester en Chadwin Isaacs van die Fast Guns-bende tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op die vyfjarige Valentino Grootetjie in Lavender Hill, Kaapstad, in 2019. Die twee is ook gevonnis op verskeie aanklagte van poging tot moord. Eric Ntabazalila van die Nasionale Vervolgingsgesag sê regter Melanie Holderness het […]
# Die DA in Gauteng het appèl aangeteken teen die Gesondheidsdepartement se weiering om dokumente gekoppel aan die Wetsontwerp op Begrafnisondernemers en die drie-miljoen-rand wat op die ontwikkeling daarvan in 2012 en 2013 bestee is, beskikbaar te stel. Madeleine Hicklin van die DA sê die publiek het ‘n reg om te weet hoe die geld […]
# Die Suid-Afrikaanse Weermag sê wapens en toerusting wat soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo gebruik het, word tans terugbesorg. Dit volg ná ‘n gefaseerde onttrekking van soldate nadat ‘n wapenstilstand in die oorloggeteisterde oostelike DRK bereik is. Die weermag se woordvoerder, Siphiwe Sangweni, sê die proses duur voort met ongeveer 80-persent van die […]
# The Durban Specialised Commercial Crimes Court in KwaZulu-Natal has postponed the case of seven people accused of being part of a fake passport syndicate to Friday for legal aid and a bail application. Home Affairs officials are allegedly also involved in the scam. They face charges of fraud, corruption, and immigration law violations. National […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Sipho Duma, het die dodetal in vanoggend se botsing tussen ‘n bus en ‘n vragmotor naby Vryheid van 12 na tien aangepas nadat die toneel, hospitale en lykshuise noukeurig deursoek is. Drie vroue en sewe mans is dood en meer as 30 mense beseer. Duma sê swak sigbaarheid het […]
# The Western Cape High Court has sentenced Fast Guns gang members Carlo Hofmeester and Chadwin Isaacs to life imprisonment for the 2019 murder of five-year-old Valentino Grootetjie in Lavender Hill, Cape town. The duo were also convicted on multiple attempted murders. The National Prosecuting Authority’s Eric Ntabazalila says Judge Melanie Holderness ruled the men […]