# Tshwane mayor Nasiphi Moya says the metro is creating platforms for young people to participate in decision-making. Monday marked Youth Day. Moya says the metro recognises the immense potential and energy of the youth, adding that they are driving change in different sectors, including technology and the arts. The mayor says the voices of young people […]
# The City of Cape Town’s Energy Directorate says it is currently undertaking major upgrades to the metro’s electricity network. This forms part of the four-billion-rand investment into energy infrastructure over the next three years. Mayoral committee member for Energy, Xanthea Limberg, says these investments are crucial to strengthening the grid and future-proofing infrastructure for […]
# Cosatu sê al het werkloosheid onder gegradueerdes toegeneem, het Statistiek Suid-Afrika bevind mense met tersiêre opleiding vaar beter in die arbeidsmag as dié met matriek of minder opleiding. Werkloosheid onder gegradueerdes het in die eerste kwartaal vanjaar van 8,7-persent in dieselfde tydperk verlede jaar toegeneem tot 11,7-persent. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê dis belangrik dat […]
# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê rampspanne is gereed te midde van nog ‘n verwagte kouefront wat verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die kouefront sal na verwagting teen Woensdag suid van die land verbybeweeg. Dit sal koue tot baie koue dagtemperature tot gevolg hê oor die binneland van die Wes-Kaap en die Namakwa-distrik […]
# Die DA in Gauteng sê inwoners in woonbuurte in die ooste van Johannesburg het sedert Januarie verlede jaar 144 kragonderbrekings beleef weens probleme by die Observatory- en Bellevue-substasies. Sowat 100-duisend mense is in Observatory, Yeoville, Bellevue, Cyrildene, Bruma, Dewetshof, Bez Valley, Kensington, Malvern en omliggende gebiede geraak. Jack Bloom van die DA sê volgens […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, gaan die volgende drie dae ‘n besoek aan die Oos-Kaap bring waar 90 mense in oorstromings dood is. Die minister en die provinsiale en munisipale leierskap sal oor hulp en ingrypings beraadslaag wat benodig word vir bystand aan die slagoffers van die oorstromings. Simelane se woordvoerder, Tsekiso […]
# ActionSA sê hy is geskok deur die onthulling dat die Gautengse Onderwysdepartement skuldlaste aan skole oordra. Baie geen-fooi-skole in die provinsie se elektrisiteit en water kan moontlik afgesny word. Dit volg nadat die departement skielik sy besluit van 2024 om nutsdiens-rekeninge te betaal, teruggetrek het. ActionSA-woordvoerder John Moodey sê dit laat gemeenskappe wat reeds […]
# The latest round of international climate negotiations for the November COP30 climate summit kicked off in Bonn, Germany, on Monday. Key issues on the agenda include the Global Goal on Adaptation, climate finance for developing countries, just transition pathways, transparency frameworks, and technology transfer. Governments are working to blueprints set out four years ago […]
# Twaalf passasiers is dood toe ʼn bus en ʼn vragmotor gisteraand op die R34 naby Vryheid in KwaZulu-Natal reg van voor gebots het. Albei bestuurders het die voorval oorleef en is in die hospitaal opgeneem. Die woordvoerder van provinsiale Vervoer en Menslike Nedersettings, Ndabezinhle Sibiya, sê hulle ondersoek die moontlikheid dat die bus ʼn […]