# A 31-year-old Mozambican national has been arrested for illegal firearm possession and trespassing in Kruger National Park’s Satara area when rangers encountered three suspects near Ngotso Dam yesterday. One suspect opened fire and rangers responded, wounding two, one later died. The third suspect fled. Recovered items included a hunting rifle, ammunition, an axe, knife, […]
# The Congress of South African Trade Unions has dismissed the proposed 700-million-rand budget for the National Dialogue as reckless and out of touch. COSATU’s Matthew Parks says the suggestion is an insult to struggling South Africans facing austerity and high living costs. While supporting the dialogue’s objectives, he warned against such verbal gaffes and […]
# Israel en Iran het laasnag tot vanoggend hernude missielaanvalle op mekaar uitgevoer. Dit volg nadat Israel sy verrassingsaanval teen sy belangrikste vyand uitgebrei het met ‘n aanval op die wêreld se grootste gasveld. Teheran het kern-gesprekke met die VSA afgelas. Volgens Washington was dit die enigste manier om Israel se bombardemente te stop. Waarskuwingsirenes […]
# Gholf: Suid-Afrika se Thriston Lawrence het na die derde ronde gister steeds ‘n kans by die Amerikaanse Ope by Oakmont. Lawrence het ‘n baansyfer 70 gespeel wat hom op 211 gelaat het, drie houe agter die voorloper Sam Burns van die VSA. Die ander Suid-Afrikaner wat steeds in die veld is, Christiaan Bezuidenhout, het […]
# Golf: South Africa’s Thriston Lawrence is still within a shot at the US Open at Oakmont after the the third round yesterday. Lawrence played an even par 70 leaving himself at 211, three shots behind the leader Sam Burns of the USA. The other South African still in the field, Christiaan Bezuidenhout finished the […]
# COSATU verwelkom die vordering wat die ANC-geleide regering gemaak het met die hantering van al 22 bevindings wat deur die Finansiële Aksietaakmag voorgestel is. Dit volg terwyl Suid-Afrika hoop om teen Oktober 2025 van die gryslys geskrap te word. Matthew Parks van COSATU het die behoefte beklemtoon vir sterk, goed toegeruste instellings om finansiële […]
# The Congress of South African Trade Unions has welcomed progress made by the ANC-led government in addressing all 22 findings raised by the Financial Action Task Force. This comes as South Africa pushes to exit the grey list by October 2025. The federation’s Matthew Parks, emphasised the need for strong, well-resourced institutions to combat financial […]
# President Donald Trump se langverwagte militêre parade is gister in die strate van die middestad van Washington gehou. Dit was ook Trump se 79ste verjaardag. Die viering van die Amerikaanse leër se 250ste herdenking is egter gekenmerk deur ‘n dag van geweld en onenigheid. In die ure voor die parade begin het, het honderdduisende […]
# Motorsport: Die Mercedes-jaer George Russell het Red Bull se Max Verstappen getroef om in die voorste posisie weg te spring in vandag se Kanadese Grand Prix in Montreal. Russell het gister die beste tyd in die laaste kwalifiserende ronde aangeteken. Die kampioenskapsvoorloper, Oscar Piastri, sal van die derde plek af wegspring, terwyl sy titelmededinger […]