# The Parys Magistrate’s Court in the Free State has postponed the double farm murder case against a 34-year-old accused to next week Wednesday for a bail application. Police spokesperson, Josephine Rani says on Saturday, the police responded to a scene, where two males aged 27 and 34 years old were found dead at a farm […]
# The National Institute of Communicable Diseases says this year’s flu season began earlier than usual, with many pneumonia-related hospital admissions. Officials say that most cases are caused by the H3N2 strain of influenza A, with smaller numbers of H1N1 and influenza B also detected. The public is urged to wash hands, cover coughs and […]
# Cosatu has welcomed Parliament’s adoption of the 2025/26 budget’s Fiscal Framework and Revenue Proposals. The federation says they remain concerned that the Budget may not provide the stimulatory effect the economy desperately needs. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks says they welcomed government’s decision to withdraw the proposed VAT hike as it would have been an unnecessary burden to […]
# RISE Mzansi sê Suid-Afrika benodig ‘n deugsame en doeltreffende polisiediens wat gelei en beman word deur etiese en gekwalifiseerde beroepslui. Honderd-63 polisielede was gedurende die 2023/24-boekjaar geskors vir ‘n verskeidenheid oortredings soos roof, korrupsie, afpersing, seksuele teistering en ontvoering. Makashule Gana van RISE Mzansi sê hierdie skorsings het ‘n finansiële las van meer as 8,2-miljoen-rand […]
# ʼn Switserse man het die Guinness-wêreldrekord verbeter deur langer as twee uur onder sneeu begrawe te bly. Die mededingende kragopteller Elias Meyer het die uitdaging aanvaar om die langste tyd met sy hele liggaam in kontak met sneeu deur te bring met net ʼn swembroek aan. Die Pool Valerjan Romanvoski het in 2022 een-uur-45-minute-en […]
# Rugby: Die Bulle se hoofafrigter, Jake White, is vol lof vir Leinster voor Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-eindstryd in Dublin. Hy sê die Ierse span is strate voor enige ander span. Nie een van die twee kon nog die kompetisie wen nie, en die Bulle is die derde keer in ‘n eindstryd na vier pogings. […]
# Die Duisend Vroue-trust het ʼn kompetisie bekendgestel om leerders by skole reg oor Suid-Afrika te leer om teen afknouery op te staan. Leerders word aangemoedig om te wys hoe vyf kwessies gebruik kan word om in te gryp wanneer afknouery by skole plaasvind. Dit is om af te lei, te delegeer, te dokumenteer, te […]
# RISE Mzansi says South Africa needs a virtuous and effective Police Service, led and staffed by skilled and ethical professionals. During the 2023/2024 financial year, a total of 163 SAPS officers and officials were suspended after being charged with a plethora of serious allegations. These include robbery, corruption, extortion, sexual harassment, and kidnapping. RISE […]
# Die Midvaal-munisipaliteit in Gauteng sê vordering word gemaak met die opgradering van die Rothdene-pompstasie. Dit vorm deel van voortdurende pogings om rioolbestuur te verbeter en onaangename reuke uit te skakel wat omliggende gemeenskappe raak. Die munisipaliteit se woordvoerder, Idah Satikhe, sê inwoners in die omgewing is bekommerd oor die aanhoudende slegte reuke wat van […]