# Die DA in KwaZulu-Natal verhoog sy druk op die Nasionale Vervolgingsgesag en die KwaZulu-Natalse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Toerisme en Omgewingsake oor die voortdurende rioolkrisis op die strande in eThekwini. Die DA-lid, Hannah Lidgett, sê verskeie Durbanse strande is gesluit weens gevaarlike E.coli-vlakke, maar geen amptenare word aanspreeklik gehou nie. Sy eis daaglikse watertoetse, […]
# The DA in KwaZulu-Natal is ramping up pressure on the National Prosecuting Authority and the provincial Department of Economic Development, Tourism and Environmental Affairs over eThekwini’s ongoing beach sewage crisis. The DA’s Hannah Lidgett says several Durban beaches remain closed due to dangerous E. coli levels while no officials are held accountable. She demands […]
# Die LUR vir Gesondheid in Gauteng, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sal vandag die Carletonville-hospitaal besoek om voormalige mynwerkers se mediese beoordelings waar te neem. Dit vorm deel van die Uitreikprogram vir Voormalige Mynwerkers en is daarop gemik om hul geskiktheid te bepaal vir vergoeding wat verband hou met beroepsiektes soos silikose en TB. Die Gautengse Gesondheidsdepartement […]
# Gauteng Health MEC Nomantu Nkomo-Ralehoko will visit Carletonville Hospital today to oversee medical evaluations of former mineworkers. The assessments which is part of the Ex-Mine Workers Outreach Programme, aim to determine eligibility for compensation linked to occupational diseases like silicosis and TB. The initiative led by the Gauteng Health Department and the Medical Bureau […]
# The minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, is leading a delegation to Denmark for the Copenhagen Climate Ministerial meeting, taking place today. The two-day global meeting will shape key climate policies ahead of COP30 in Brazil. The minister aims to secure stronger partnerships, clear funding pathways, and action on climate adaptation. […]
# Die Departement van Basiese Onderwys sê hy het alle skole wat met modder en asbes gebou is, suksesvol uitgeroei. Minister Siviwe Gwarube het tydens ‘n inligtingsessie aan die Parlement se Portefeuljekomitee vir Basiese Onderwys gesê dit is ‘n belangrike mylpaal in die verbetering van omstandighede waaronder onderrig gegee word. Gwarube waarsku egter oorbevolking bly […]
# The Department of Basic Education says it has successfully eradicated all schools built with mud and asbestos. Briefing Parliament’s Basic Education Portfolio Committee, minister Siviwe Gwarube said this marks a major milestone in improving learning conditions. However, Gwarube warned that overcrowding remains a serious issue, with the department needing 32-billion-rand to build more classrooms:
# Friedrich Merz het met sy tweede poging ’n parlementêre stemming gewen om Duitsekanselier te word. In ’n sitting wat haastig gister gereël is, het 325 parlementslede vir sy aanstelling gestem, meer as die 316 wat nodig was. Merz, wat in Februarie ’n verkiesing gewen het en verlede maand ’n regerende koalisie aangekondig het, het […]
# Germany’s Friedrich Merz has won a parliamentary vote to become chancellor at the second attempt. In a hastily organised session yesterdat afternoon, 325 lawmakers voted to approve his ascension, more than the 316 he required. Merz, who won an election in February and unveiled a ruling coalition last month, had fallen six votes short […]