# Green Connection is bekommerd oor die onlangse goedkeuring van die omgewingstudie vir Shell se voorgestelde Noord-Kaapse Ultra Deep olie- en gas-ondersoekprojek. Die projek aan die Weskus tussen Port Nolloth in die Noord-Kaap en Saldanhabaai in die Wes-Kaap, sal die sink van vyf boorgate en gespesialiseerde seismiese opnames behels om die seebodem te karteer. Shahil […]
# Apple TV+ se reeks Severance het 27 benoemings ontvang vir die 77ste Emmy-toekennings, Dit sluit in beste dramareeks en beste hoofrolspeler vir Adam Scott. HBO Max se The Penguin het 24 ontvang en The Studio en The White Lotus albei 23. Die 77-jarige Matlock-ster, Kathy Bates, is nou die oudste vrou in die kategorie […]
# Die Referendum-party sê hy gaan die 22ste Wysigingswetsontwerp op die Grondwet formeel aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling voorlê. Die wetsontwerp stel dit dat rasgegronde beleid in beginsel onversoenbaar is met ‘n grondwetlike orde wat op nie-rassigheid gegrond is. Joan Swart van die party sê as dit aanvaar word, sal […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, gaan vandag in die Bishop Lavis-Landdroshof verskyn op aanklagte van beweerde teistering en magsmisbruik. ‘n Inwoner, wat in dieselfde gebied as Hill-Lewis se skoonma woon, beweer dat die burgemeester sy politieke invloed en regsreekse toegang tot wetstoepassing gebruik het om ‘n persoonlike wraakveldtog te voer. Suzette Little van […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die metro behandel behoeftige inwoners sleg deur hulle meer te laat betaal as hulle meer as die 50 gratis krageenhede gebruik. Denise Janse van Rensburg van die party sê sodra ʼn behoeftige huishouding die 50 gratis elektrisiteitseenhede gebruik het, word hulle gestraf met hoër tariewe en moet ook […]
Eskom has appointed Agnes Mlambo as the acting group executive for Distribution, effective from August 1st. Current group executive head for Distribution, Monde Bala, has moved over to the National Transmission Company of South Africa as its interim chief executive officer. Bala succeeds Segomoco Scheppers, who was seconded to head up NTCSA business in 2024, […]
# The Western Cape government says it condemns the unlawful occupation of land and buildings earmarked for affordable housing delivery. Despite significant challenges posed by illegal occupations, steady progress is being made at the Welmoed Housing Development, near Elsies River. Infrastructure MEC Tertuis Simmers says the project will yield three-thousand-296 housing opportunities, including mixed-use affordable housing […]
# Daar is groot gapings in die Suid-Afrikaanse staatsdiens se produktiwiteit as dit met lande soos Kanada, Singapoer en Rwanda vergelyk word. Dis volgens ʼn verslag met die titel “Productivity as a Frontier in the South African Public Service”. Die verslag lig positiewe en negatiewe elemente in die land se staatsdienswetgewing uit en beklemtoon die behoefte […]
# International Relations and Cooperation director-general, Zane Dangor, says the crime of genocide, war crimes, crimes against humanity and the crime of apartheid are not complex; they are unlawful. He addressed the Hague Group’s emergency conference to halt the genocide in Gaza, taking place in Colombia. Dangor says enabling Israel to ignore decisions of the […]