# The DA in Gauteng has rejected the budget votes for the departments of Health, Infrastructure Development, Cooperative Governance and Traditional Affairs, e-Government, and Human Settlements. The party says these budgets will not improve the lives of the residents under the leadership of premier Panyaza Lesufi. The DA’s Nico de Jager says the Infrastructure Department […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê 304-miljoen-rand is in die 2025/2026-boekjaar geoormerk vir die opknapping van die Kliëntediensdepartement. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die metro sal instapsentrums herklassifiseer as mega, satelliet of mobiel, en sê dit sal dienste volgens streke se behoeftes en vermoë uitbrei:
# City Power says it is taking steps to address some of the electricity billing challenges in Johannesburg. It has officially taken over the billing function from the metro. City Power’s spokesperson, Isaac Mangena, says this transition marks a significant milestone in its ongoing mission to enhance customer service and resolve long-standing billing challenges. He adds […]
# Eskom het Agnes Mlambo van 1 Augustus aangestel as waarnemende groepshoof van Verspreiding. Die huidige groepshoof, Monde Bala, is oorgeplaas as tussentydse uitvoerende hoof van die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika. Bala volg Segomoco Scheppers op wat in 2024 gesekondeer is as hoof van die transmissiemaatskappy en nou na die kragverskaffer terugkeer. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena […]
# Die Wes-Kaapse regering veroordeel die onwettige besetting van grond en geboue wat geoormerk is vir die lewering van bekostigbare behuising. Ondanks aansienlike uitdagings wat onwettige besettings veroorsaak, word bestendige vordering gemaak by die Welmoed-behuisingsontwikkeling, naby Elsiesrivier. Die LUR vir infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die projek sal drie-duisend-296 behuisingsgeleenthede verskaf, insluitend gemengde bekostigbare behuising en […]
# Die DA in KwaZulu-Natal sê Dinsdag se spesiale sitting van die wetgewer oor die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste het ernstige verdeeldheid in die MK-party ontbloot en groot kommer onder inwoners veroorsaak. ʼn Partywoordvoerder, Tim Brauteseth, sê die MK-party het die wetsontwerp aanvanklik verwerp, maar tog daarvoor gestem. Brauteseth sê hierdie vlak van […]
# The Western Cape Health Department has intensified its public health efforts in response to a surge in measles cases in Gauteng. A total of 181 laboratory-confirmed measles cases have been reported in Gauteng from January to the 13th of June this year. University of the Western Cape Academic Division Head at the School of […]
# Die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê die misdaad van volksmoord, oorlogsmisdade, misdade teen die mensdom en die misdaad van apartheid is nie ingewikkeld nie; dit is bloot onwettig. Hy het gepraat op die Haagse Groep se noodkonferensie in Colombië wat daarop gemik is om die volksmoord in Gaza te stop. […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says 304-million-rand has been set aside in the 2025/2026 financial year for the Customer Relations Department. This is to help fund the reconfiguration of the customer service offering. The mayor’s spokesperson, Zintle Mahlati, says the metro will reclassify walk-in centres as mega, satellite or mobile, adding that this will help expand services […]