# Die DA in die Wes-Kaap het die provinsiale regering se voortgesette toewyding om betekenisvolle verandering en waardigheid aan alle gemeenskappe te bring, verwelkom. Opknappingswerk van 65-miljoen-rand aan die Boekenhoutskloof -informele nedersettings in Bonnievale, Langeberg, is voltooi. Daylin Mitchell van die DA sê hierdie projek behels heelwat meer as net behuising, dit gaan ook oor werksgeleenthede:
# Vier akademiese personeellede van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie in die Fakulteit Ingenieurswese en die Bou-omgewing is gekies om deel te neem aan die gesogte Erasmus+ -personeeluitruilprogram in Turkye. Die internasionale uitruilprogram is ontwerp om akademiese vennootskappe te versterk, innovasie in onderrig en navorsing aan te moedig en kulturele uitruiling te bevorder. TUT sê […]
# ActionSA has criticised president Cyril Ramaphosa for appointing an acting Police minister, and questions the role of deputy ministers. The president has appointed Mineral and Petroleum Resources minister, Gwede Mantashe, as acting Police minister until professor Firoz Cachalia assumes the position at the start of August. ActionSA’s Dereleen James says the leadership crisis within […]
# City Power sê hy het die funksie van elektrisiteitsrekeninge in Johannesburg amptelik by die metro oorgeneem. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hierdie oorname is ʼn groot mylpaal in die voortgesette missie om kliëntediens te verbeter en voortslepende rekeningprobleme op te los. Hy sê dit sal ook help om seker te maak elke […]
# A total of 69 suspects were arrested for various offences in Pretoria West, Hammanskraal and Mamelodi during Tshwane Metro Police’s road safety operations this past weekend. Forty of the suspects were caught driving under the influence of alcohol. Mayoral committee member for Community Safety, Hannes Coetzee, says reckless behaviour puts innocent lives at risk, diminishes […]
# Die DA in Gauteng verwerp die begrotingsposte vir die departemente van Gesondheid, Infrastruktuurontwikkeling, Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, e-Regering, en Menslike Nedersettings. Die party sê die begrotings sal nie die lewens van die inwoners onder die leierskap van premier Panyaza Lesufi verbeter nie. Nico de Jager van die DA sê die Infrastruktuurdepartement is deurspek […]
# Die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement het sy gesondheidspogings verskerp in reaksie op ‘n toename in maselgevalle in Gauteng. Altesaam 181 laboratoriumbevestigde gevalle is van Januarie tot 13 Junie in Gauteng aangemeld. Die hoof van die Akademiese Afdeling van die Skool vir Verpleegkunde by die Universiteit van die Wes-Kaap, professor Talitha Crowley, sê inentings in die provinsie, […]
# The DA in the Western Cape has commended the provincial government’s ongoing commitment to drive meaningful change and deliver dignity for all communities. Upgrades of the 65-million-rand Boekenhoutskloof informal settlements upgrade project in Bonnievale, Langeberg, have been completed. The DA’s Daylin Mitchell says this project went far beyond just delivering housing, but it is about job opportunities […]
# Four Tshwane University of Technology academic staff members in the faculty of Engineering and the Built Environment have been selected to participate in the prestigious Erasmus+ Staff Exchange Programme in Turkey. This international exchange is designed to strengthen academic partnerships, encourage innovation in teaching and research and promote cultural exchange. TUT says the selection […]