# Two people, including a six-year-old child, were killed when a water tanker transporting drinking water crashed into two homes at the Nhlazatshe Shayamoya Locality in KwaZulu-Natal. The victims were declared dead on the scene. The provincial Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs’ spokesperson, Senzelwe Mzila, says five other people on the scene were […]
# Die man agter Boer @twatterbaas, ʼn X-rekening wat gebruik is om volgens News24 waninligting oor Suid-Afrika, soos plaasmoorde en grondbesettings, te versprei, is geïdentifiseer as Sebastiaan Jooste. ʼn News24-ondersoek het onthul dat Twatterbaas jare lank opgetree het as brug tussen Suid-Afrikaanse konserwatiewes en die sogenaamde MAGA-regses in Amerika. Die ondersoek onthul byna 300 interaksies […]
# Die EFF-leier Julius Malema stel voor die hele begrotingsproses moet van die Nasionale Tesourie weggeneem word. Dit volg na ‘n bevel van die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat die 0,5-persent BTW-verhoging opskort wat Donderdag in werking sou tree. Malema sê die EFF waarsku al lankal dat die minister van Finansies, Enoch Godongwana en die bestuur van […]
# Education activist Hendrick Makaneta is calling for a thorough investigation into the fire at Riverlea High School in Johannesburg, in what is believed to be arson. The blaze destroyed eleven classrooms, affecting around 230 learners. Four of the destroyed classrooms were being used by Grade 8 students. Makaneta says this act of criminality not only […]
# Kaapstadse huiseienaars is bekommerd dat hulle gedwing sal word om hulle eiendomme te verkoop weens stygende munisipale rekeninge wat aan eiendomme van meer as twee-miljoen-rand gekoppel word. Dit volg op die metro se voorgestelde tariefhervorming wat vaste tariewe vir water, sanitasie en skoonmaakdienste bepaal, wat sommige rekeninge tot meer as 20-persent sal opstoot. Volgens […]
# The man behind Boer @twatterbaas, an account on X used to reinforce misinformation about South Africa, including farm killings and land seizes, has been identified as Sebastiaan Jooste. A News24 investigation has revealed that Twatterbaas has, for years, acted as a bridge between South African conservatives and the MAGA right in America. The probe reveals […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy en haar adjunk Mkhuleko Hlengwa, stel vandag die Paasnaweek-padveiligheidverslag bekend. Die verslag sal inligting verskaf oor die uitwerking van die Paasnaweek-veldtog se ingrypings op padongelukke en -sterftes. Die regering het verlede maand die 2025 Arrive Alive-padveiligheidsprojek bekendgestel wat padsterftes tydens die vakansietydperk moes verminder deur geïntegreerde wetstoepassing en […]
# Tshwane-polisie het hul misdaadvoorkomingsprojekte deur Operasie Shanela die naweek in Atteridgeville en Erasmia voortgesit. Dit het gelei tot die inhegtenisneming van 290 verdagtes vir misdade soos moord, verkragting, gewapende roof en aanranding met die doel om ernstig te beseer. Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 24 geïdentifiseerde persele en misdaadbrandpunte is deursoek en gepatrolleer. Een […]
# Rugby: Lee Blackett en Byron McGuigan sal by Steve Borthwick se Engelse afrigtingspan aansluit vir die komende toer na Argentinië en die VSA in Julie. Blackett vervang Richard Wigglesworth terwyl hy as hulpafrigter by die Britse en Ierse Leeus in Australië aan diens is. McGuigan sal saam met Joe El-Abd as hulpverdedigingsafrigter werk. Borthwick […]