# Die Polisie-Ministerie het die brutale moord op agt mense in Umlazi, KwaZulu-Natal, ten sterkste veroordeel en dit as ’n gruweldaad bestempel. Dit blyk dat die skietvoorval Vrydagaand in die U-seksie van die Durbanse township plaasgevind het. Die gebeure wat tot die skietery gelei het, is onbekend. Volgens die woordvoerder van die Ministerie, Kamogelo Mogotsi, […]
# The Police Ministry has condemned the brutal killing of eight people in Umlazi, KwaZulu-Natal, calling it a horrific act of violence. It’s understood the shooting took place on Friday night at U-section in the Durban township. The events leading up to the shooting is unknown. The Ministry’s spokesperson, Kamogelo Mogotsi, says Police minister Senzo Mchunu […]
# Die MK-party het sy oproepe vir verpligte leefstyloudits en volle batesverklarings vir alle lede van die regsbank verskerp. Dit volg nadat die Kantoor van die Hoofregter drie amptenare geskors het te midde van ’n Valke-ondersoek na bedrog en korrupsie. Die MK-party waarsku teen ’n ontstellende kultuur van regbankmisdrywe wat Suid-Afrika se regstelsel bedreig, en […]
# The MK Party has intensified calls for mandatory lifestyle audits and full asset declarations for all judiciary members. This follows the Office of the Chief Justice suspending three officials amid a Hawks investigation into fraud and corruption. The MK Party warns of an alarming culture of judicial misconduct threatening South Africa’s legal system, and […]
# Navorsers aan die Universiteit van Pretoria het ’n geen identifiseer wat moontlik verantwoordelik is vir dieet-geïnduseerde vetsug. Die ontdekking bied nuwe insigte in om te verklaar waarom sekere individue meer geneig is om gewig aan te sit weens vet-ryk diëte. Die span, onder leiding van Melvin Ambele van die Instituut vir Sellulêre en Molekulêre […]
# NotInMyName International sê hulle is ontsteld oor die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit om nie ’n verkragtingsaak van ’n sewejarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap te vervolg nie. Die organisasie vra vir ’n deursigtige hersiening van die ondersoek en beklemtoon dat geregtigheid nie uitgestel mag word nie. Die groep sê hierdie besluit weerspieël ’n […]
# NotInMyName International says it is dismayed by the National Prosecuting Authority’s decision not to prosecute a rape case involving a seven-year-old girl in Matatiele in the Eastern Cape. The organisation calls for a transparent review of the investigation, insisting justice must not be deferred. The group says this decision reflects systemic failure to protect […]
# Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, hersien tans die bevindings van die finale verslag oor beweerde onwettige blokkering van sytakke wat die Middel-Letaba-dam voed. Die ondersoek volg op klagtes van plaasboere en plaaslike inwoners van Limpopo. Die dam is slegs agt persent vol wat huishoudings en landbou negatief beïnvloed. ‘n Woordvoerder, Cornelius Monama, […]
# Water and Sanitation minister Pemmy Majodina is reviewing the findings of the final report on alleged illegal blockages of tributaries feeding the Middle Letaba Dam. The probe followed complaints from farmers and locals in Limpopo. The dam is at just eight-percent capacity, impacting households and agriculture. Spokesperson Cornelius Monama says Majodina will announce actions […]