# Action Society het die gebrek aan vordering met die ondersoek na die grusame moord op die vierjarige Tamia “Mia” Botha van Paarl-Oos in die Wes-Kaap veroordeel. Sy het op 25 September 2022 van ʼn speelterrein naby haar huis verdwyn. Haar liggaam is die volgende dag in Nederburg naby die Paarl gevind. Action Society se […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# A 56-year-old man has been arrested after police discovered 20-million-rand worth of cocaine at his house in Midrand, Gauteng. As part of a crime intelligence-driven operation, police followed up on information about drugs that were being stored at a plot in Blue Hills, Midrand. National police spokesperson, Athlenda Mathe, says upon searching the house, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# AfriForum het onlangs in die Wes-Moot in Pretoria ʼn geleentheid aangebied waar byna 50 vrywilligers met die nodige kennis en vaardighede toegerus is om veldbrande te bestry en hul gemeenskappe in noodgevalle te ondersteun. Die opleiding het bestaan uit teoretiese en praktiese sessies waar vrywilligers hul nuwe vaardighede kon toets op meer as vyf […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Twaalf werknemers van die Stad Tshwane het in die 2024/2025 Regsopleidings- en Mentorskapprogram gegradueer. Die program spreek sleuteluitdagings binne die hoofbedryfsbeampte-groep aan, waar departemente soos Streeksbedrywighede en Koördinering, Gemeenskaps- en Maatskaplike Ontwikkelingsdienste, en Elektrisiteit talle regskwessies in die gesig staar. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die verbetering van departementele […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Action Society has condemned the lack of progress in the investigation into the brutal murder of four-year-old Tamia “Mia” Botha from Paarl East in the Western Cape. She disappeared from a playground near her home on 25 September 2022. Her body was discovered the next day in Nederburg, Paarl. Action Society’s spokesperson, Juanita du […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Twelve City of Tshwane employees have graduated from the 2024/2025 Legal Training and Mentorship Programme. The programme addresses key challenges within the chief operations officer cluster, where departments such as Regional Operations and Coordination, Community and Social Development Services, and Electricity face numerous litigation matters. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê hy het sy Waterbesparingsprogram verskerp deur die top-300 grootste watergebruikers te identifiseer en met hulle kontak te maak. Die program fokus op droogte-reaksie, infrastruktuurbeplanning en openbare bewustheid. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê wetstoepassingsbeamptes het reeds die top-100 gebruikers besoek om nakoming van waterbeperkings aan te moedig […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Departement van Basiese Onderwys, die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika en Dove het kragte saamgesnoer met die #ChangeTheCompliment-veldtog. Dis deel van Dove se wêreldwye selfbeeldprojek en moedig ouers, opvoeders en gemeenskappe aan om komplimente gegrond op voorkoms te verskuif na die verering van meisies se moed, kreatiwiteit, intelligensie en prestasies. Meer as 80-persent van Suid-Afrikaanse […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# AfriForum recently hosted a wildfire fighting training in the Wes-Moot in Pretoria, where almost 50 volunteers gained the necessary knowledge and skills to support their communities in times of need. The training consisted of theory and practical sessions, during which volunteers tested their new skills on more than five hectares of deliberately controlled fires. […]