# Meer as 300 top-omgewingsregslui dagvaar die Nieu-Seelandse regering oor ‘n gevaarlike en onvolledige plan om vrystellings teen 2050 tot nul te verminder. Die eerste vrystellingsverminderingsplan, van Desember verlede jaar, toon dat Nieu-Seeland op koers is om koolstofvrystellings teen 2030 te bereik, maar nie die teikens in die vyf jaar daarna sal haal nie. In […]
# Die Vryheidsfront Plus het ‘n PAIA-aansoek by die Stad Tshwane ingedien. Dit is om dokumente te bekom om die billikheid en wettigheid van die metro se eiendomswaardasielys vir 2025-2029 te bepaal. VF Plus se Grandi Theunissen sê die aansoek versoek inligting, insluitend die tender- en kontrakteringsproses, waardasiemetodologie en bewyse van openbare deelname. Hy sê […]
# Cosatu says it is deeply concerned by the noxious cloud surrounding the appointment of board chairpersons of the Sectoral Education Training Authorities. Minister for Higher Education and Training, Nobuhle Nkabane, withdrew the appointments of the chairpersons last month, after receiving backlash from opposition parties and unions who alleged nepotism and a lack of merit-based […]
# Die Madleen van die Freedom Flotilla Coalition het gisteraand in die Israelse hawestad Asdod vasgemeer nadat Israel dit onderskep het. Die boot het humanitêre hulp en menseregte-aktiviste, insluitend die klimaataktivis Greta Thunberg, aan boord. Die Israelse ministerie van Buitelandse Sake sê die passasiers is medies ondersoek en na die Ben Gurion-lughawe geneem om na hul […]
# The Institute of Race Relations says president Cyril Ramaphosa has correctly observed that real transformation and economic growth are not mutually exclusive. In his weekly newsletter, the president stated that economic growth without transformation entrenches exclusion and transformation without growth is unsustainable. IRR’s Gabriel Crouse says real-life transformation happens when opportunities expand to include more citizens […]
# More than 300 top environment lawyers are suing the New Zealand government over what they say is a dangerously inadequate plan to reduce emissions to net zero by 2050. Its first emissions reduction plan, released in December last year, shows New Zealand is on track to reach emissions targets up until 2030, but will […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê Suid-Afrika se voortgesette vennootskap met die Wêreldbank sal die land help om vinniger te vorder met hervormings in die infrastruktuurlandskap. Dit volg nadat die Wêreldbank ʼn lening van sowat 26,5-miljard-rand goedgekeur het vir strukturele hervorming om infrastruktuur te verbeter. Die lening maak fondse beskikbaar dat Eskom die […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, woon die Ministeriële Koördineringsvergadering van die China-Afrika-samewerkingsforum in Changsha, Hunan-provinsie, van vandag tot Donderdag by. Die doel van die vergadering is om die instelling van die uitkomste van die 2024 FOCAC-beraad te bespreek. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die FOCAC 2025–2027-aksieplan sluit in […]
# Die MK-party sê hy verwerp die voorneme van die DA federale voorsitter, Helen Zille, om as burgemeesterskandidaat vir die Stad Johannesburg te staan. Zille het aangedui sy oorweeg die posisie in die 2026 plaaslike verkiesing. Die MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela sê dit is onsinnig om die moontlikheid te oorweeg van ‘n Kaapstadse inwoner […]