# Die Stad Kaapstad se direktoraat Water en Sanitasie sê hulle is in die lig van die naderende winter besig om die infrastruktuur voor te berei vir die verwagte reën. Meer as 78-miljoen rand is bewillig vir die pro-aktiewe instandhouding van rioolstelsels. Die metro het ook in 23 nuwe rioolvragmotors teen ‘n bedrag van 53-miljoen […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste het kommer uitgespreek oor oorbevolking en vertragings met instandhouding by die Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad. Die verhoorafwagtende afdeling is 234-persent vol en die vroueafdeling is 248-persent oorbevolk. Die komiteevoorsitter, Kgomotso Ramolobeng, sê tydens hul oorsigbesoek het hulle probleme opgemerk soos vervalle dele van die instelling, beskadigde waterinfrastruktuur, kombuistoerusting wat […]
# University of KwaZulu-Natal Bachelor of Arts student, Anelisa Ngubane, is encouraging students to embrace the opportunity of studying abroad with an open heart and mind. The 23-year-old recently spent a semester abroad at the University of Tours in Tours, France. Ngubane, who is majoring in Digital Art and French, says the experience significantly enhanced […]
# Die publiek word aangemoedig om tot 7 Mei kommentaar te lewer op die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se konsepdokument vir ‘n voorgestelde transformasiefonds van 100-miljard-rand. Die fonds sal maatskappye ondersteun wat ingevolge die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging hoofsaaklik in swart besit en onder swart beheer is. Die waarnemende hoofbestuurder van […]
# The Western Cape Government has begun presenting its New Provincial Roads Delivery Model to district municipalities. The model offers a shift toward better governance, financial accountability, and excellent service delivery. Infrastructure MEC Tertuis Simmers started engagements in the Garden Route District Municipality on Tuesday. The MEC says with this new delivery model, financial oversight […]
# ‘n Amerikaanse bioloog, Camille Parmesan, het die BBVA-stigting se Frontiers of Knowledge-toekenning vir Klimaatsverandering ontvang nadat sy gewys het hoe klimaatsverandering spesies verplaas. Haar baanbreker-navorsing het getoon hoe stygende temperature wêreldwyd ʼn afdruk op bioverskeidenheid laat. Die komitee vir Klimaatsverandering en Omgewingswetenskap sê Parmesan se werk hou groot gevolge in vir openbare gesondheid omdat […]
# Die Suider-Afrikaanse Telekommunikasievereniging se 45ste jaarlikse konferensie begin vandag by die Sandton-konvensiesentrum in Johannesburg. Die konferensie word deur Openserve aangebied onder die tema: Inligting- en kommunikasietegnologieverbinding en Dienslewering tot Voordeel van Almal: Verandering in ons Samelewing deur die Ontwikkeling van Breëband en IKT. Die sekretaris-generaal van die vereniging, Jacob Muwadafa, het aan die SABC […]
# Cosatu sê hy gaan vandag saam met die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie ʼn optog teen besnoeiings hou na verskeie staatsdepartemente in Tshwane. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê dis deel van Sadou se voortslepende teenkanting teen sogenaamde neo-liberale begrotingsbesnoeiings wat die onderwyssektor en ander staatsdepartemente negatief raak. Sy sê hulle het die regering aanhoudend gevra om sy […]
# Dis vandag Wêreld-boekedag waarop boeke, skrywers, illustreerders en bowenal, lesers, wêreldwyd gevier word. Vanjaar se tema handel oor die verskeidenheid boeke vir elke smaak. Die Verenigde Nasies-agentskap UNESCO sê die tema beklemtoon hoe belangrik insluiting en verskeidenheid in lees is. Hy moedig lesers aan om verskillende stemme, standpunte en kulture deur letterkunde te ondersoek […]