# Rugby: It was a dramatic yet rewarding weekend for three of South Africa’s four United Rugby Championship teams. The Bulls, the Sharks, and the Stormers registered crucial victories to stay on course for the playoffs. But there was bitter disappointment for the Lions who succumbed to their fifth defeat in a row, which dealt […]
# Rugby: Dit was ’n dramatiese, maar lonende naweek vir drie van Suid-Afrika se vier spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die Bulle, die Haaie en die Stormers het belangrike oorwinnings behaal om op koers te bly vir die uitspeelrondes. Daar was egter bitter teleurstelling vir die Leeus, wat hul vyfde agtereenlopende nederlaag gely het. Dit […]
# ’n Taverne-eienaar is dood en vier ander is gewond in ’n skietvoorval by ‘n musiekfees gister by Marble Hall in Limpopo. Die eienaar is in die hospitaal dood aan verskeie skietwonde. Drie slagoffers is in die hospitaal, terwyl een ontslaan is. Die polisie het patroondoppies op die toneel gevind. Die verdagte en die motief […]
# The KwaZulu-Natal Long Distance Taxi Association has welcomed the release of their operating permits, ending a recent strike. Spokesperson Bhekisisa Nzuza says the permits arrived just in time for the busy Easter travel period. He emphasised commuter safety, with checks on tyre conditions and vehicle servicing under way. Meanwhile, motorists on the N3 say […]
# Koek, geskenkies en ’n rustige familieviering is hoe baie bejaardes hul 70ste verjaarsdag voorstel. Maar NASA se oudste aktiewe ruimtevaarder, Don Pettit, het sewentig geword terwyl hy na die Aarde toe tuimel in ’n ruimtevaartuig om ’n sending van sewe maande aan boord van die Internasionale Ruimtestasie af te sluit. ’n Soyuz-kapsule wat die […]
# A tavern owner was fatally shot and four others wounded during a live music event at Marble Hall in Limpopo yesterday. The tavern owner died in hospital from multiple gunshot wounds. Three victims remain hospitalised, while one has been discharged. Police found spent cartridges at the scene. The suspect and motive remain unknown as […]
# ’n Luukse Suid-Afrikaanse trein van Rovos Rail wat oppad was van Pretoria na Victoria Watervalle het Vrydag in by Gwanda in Zimbabwe met ’n goedere trein gebots. Waens is van die spoor gedwing en verskeie mense is beseer. Die woordvoerder van Rovos Rail, Liezl Maclean, het bevestig dat vier bemanningslede van Rovos Rail, lig […]
# Cake, gifts and a low-key family celebration may be how many senior citizens picture their 70th birthday. But NASA’s oldest serving astronaut Don Pettit became a septuagenarian while hurtling towards the Earth in a spacecraft to wrap up a seven-month mission aboard the International Space Station. A Soyuz capsule carrying the American and two […]
# Anglikaanse aartsbiskop Thabo Makgoba het gewaarsku dat Suid-Afrika ’n krisis van vertroue in sy demokrasie in die gesig staar, tensy politieke partye mekaar se legitimiteit respekteer. In sy preek by St. George’s-katedraal in Kaapstad het hy beide die ANC en die DA gekritiseer vir politieke magspeletjies. Hy beklemtoon dat die Presidensie se voorgestelde nasionale […]