# Krieket: Die 14-jarige skugter skoolseun, Vaibhav Suryavanshi, beleef ‘n droom nadat hy die jongste speler in die geskiedenis van die Indiese Premierliga geword het. Hy het die geleentheid gevier met ’n selfversekerde ses van sy heel eerste bal. Die vreeslose linkskolwer word beskou as ’n opkomende superster nadat hy as Rajasthan Royals se aanvangskolwer […]
# Universities South Africa vra streng vuurwapen-vrye beleid op alle kampusse nadat ’n student doodgeskiet is tydens ’n betoging by die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap. Voorsitter Francis Petersen het aan Newzroom Afrika gesê dat veiligheid noodsaaklik is vir onderwys. Hy het die behoefte beklemtoon aan duidelike regulasies, sterk sekerheid, gevolgbestuur en aanspreeklikheidsmaatreëls. Petersen […]
# KwaZulu-Natal Transport MEC Siboniso Duma has condemned lawlessness on the roads following the arrest of ten motorists for drunk driving this Easter Weekend. This took place following a major roadblock near Qalakabusha Prison. According to the department’s spokesperson, Ndabezinhle Sibiya, one taxi driver was arrested for endangering passengers. He says over 180 vehicles were […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, het wetteloosheid op die paaie veroordeel nadat tien motoriste reeds hierdie Paasnaweek vir dronkbestuur vasgetrek is. Hulle is aangekeer gtydens ‘n groot padblokkade naby die Qalakabusha-gevangenis. Volgens woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, is ‘n taxibestuurder in hegtenis geneem omdat hy passasiers in gevaar gestel het. Hy sê meer as […]
# Rugby: It was a dramatic yet rewarding weekend for three of South Africa’s four United Rugby Championship teams. The Bulls, the Sharks, and the Stormers registered crucial victories to stay on course for the playoffs. But there was bitter disappointment for the Lions who succumbed to their fifth defeat in a row, which dealt […]
# Rugby: Dit was ’n dramatiese, maar lonende naweek vir drie van Suid-Afrika se vier spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die Bulle, die Haaie en die Stormers het belangrike oorwinnings behaal om op koers te bly vir die uitspeelrondes. Daar was egter bitter teleurstelling vir die Leeus, wat hul vyfde agtereenlopende nederlaag gely het. Dit […]
# ’n Taverne-eienaar is dood en vier ander is gewond in ’n skietvoorval by ‘n musiekfees gister by Marble Hall in Limpopo. Die eienaar is in die hospitaal dood aan verskeie skietwonde. Drie slagoffers is in die hospitaal, terwyl een ontslaan is. Die polisie het patroondoppies op die toneel gevind. Die verdagte en die motief […]
# The KwaZulu-Natal Long Distance Taxi Association has welcomed the release of their operating permits, ending a recent strike. Spokesperson Bhekisisa Nzuza says the permits arrived just in time for the busy Easter travel period. He emphasised commuter safety, with checks on tyre conditions and vehicle servicing under way. Meanwhile, motorists on the N3 say […]
# Koek, geskenkies en ’n rustige familieviering is hoe baie bejaardes hul 70ste verjaarsdag voorstel. Maar NASA se oudste aktiewe ruimtevaarder, Don Pettit, het sewentig geword terwyl hy na die Aarde toe tuimel in ’n ruimtevaartuig om ’n sending van sewe maande aan boord van die Internasionale Ruimtestasie af te sluit. ’n Soyuz-kapsule wat die […]