# Dokter Louisa Dlamini het geskiedenis gemaak deur die eerste swart student te word wat aan die Universiteit van Pretoria gegradueer het met ‘n Meestersgraad in Stralingsonkologie. Sy het in Mabopane grootgeword, ‘n township in Tshwane, onder moeilike maatskaplik-ekonomiese toestande, en is geïnspireer deur haar oom, Mandla Mdawe, die eerste dokter in haar familie. Dlamini […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya has confirmed that the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant upgrade project has been completed ahead of the 16 May deadline. The project involved the installation of new panels for the high-lift motors, which are essential for delivering water to end users. Moya says following an imbizo held with residents in Region […]
# Marvel Studios se superheldfliek, Thunderbolts, was die tweede naweek ná sy vrystelling die gewildste by Noord-Amerikaanse kaartjiekantore. Regisseur Jake Schreier se film bring ʼn bende wanfunksionele buitestaanders en minder bekende strokieskarakters bymekaar wat hul potensiaal ontdek om helde te wees wanneer hulle saamwerk. Ryan Coogler se riller Sinners was tweede in sy vierde naweek. […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê hulle steun die voortgesette pogings van die provinsiale Onderwysdepartement vir die beplanning en uitvoering van die Mei/Junie Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Meer as 37-duisend kandidate sal in dié tydperk eksamens aflê. Leon van Wyk van die DA sê die eksamentydperk is ‘n waardevolle geleentheid vir individue om hul matriekuitslae […]
# Die Vryheidsfront Plus moedig organisasies sonder winsbejag in Gauteng aan, wie se befondsingsaansoeke vir die 2025/2026-siklus verwerp is, om appèl aan te teken. Anton Alberts van die party sê die appèlproses is belangrik omdat bykomende inligting by die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling ingedien kan word as redes vir heroorweging. Hy voeg by dat organisasies […]
# Die Stad Kaapstad se Openbare Noodkommunikasiesentrum het 84 motor- en voetganger-ongelukke binne 48 uur aangeteken. Dis ʼn toename van byna 50-persent in vergelyking met die vorige nat naweek in Maart. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê Kaapstad se verkeersbeamptes het 34 mense gearresteer, waarvan 24 vir dronkbestuur, twee vir roekelose en […]
# The United Nations World Meteorological Organisation is warning that Africa faces escalating climate threats, including deadly floods, extreme heat, and persistent droughts. In 2024, the continent experienced one of its warmest years since records began over 120 years ago. The organisation says floods, heatwaves and droughts forced 700-thousand people out of their homes across Africa […]
# Reach For A Dream has celebrated over 800 nurses from partner hospitals across South Africa, who help make dreams come true for children living with life-threatening illnesses. Monday was International Nurses Day. The organisation says the nurses received a certificate of appreciation, a delicious Krispy Kreme doughnut, and a BioNike care package. Reach For […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is bekommerd oor die voortgesette hardkoppigheid en wreedheid van misdadige elemente, veral in KwaZulu-Natal. Agt vermeende moordenaars is in minder as 24 uur deur die polisie in Hammersdale en Inanda in KwaZulu-Natal doodgeskiet. Die ministeriewoordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die misdadigers het skaamteloos boodskappe op sosialemedia geplaas en gespog […]