# Sokker: Afrigter Ange Postecoglou sê Europa-liga-glorie vir Tottenham kan ’n keerpunt wees in hoe die klub beskou word, terwyl hy voorberei vir ’n groot eindstryd teen Manchester United. Spurs pak hul Premierliga-mededingers op 21 Mei in Bilbao, Spanje, nadat albei spanne gemaklik hul halfeindstryde gewen het, ondanks swak vertonings in die liga. Tottenham mik […]
# Soccer: Coach Ange Postecoglou says Europa League glory for Tottenham could be a “turning point” in the way the club is perceived as he prepares for a blockbuster final against Manchester United. Spurs face their Premier League rivals in Bilbao on 21 May after both sides comfortably won their semi-finals despite shocking league form. […]
# Sokker: Virgil van Dijk sê Liverpool se spelers was verpletter toe hulle hoor Trent Alexander-Arnold verlaat die klub, maar glo nie dit sal hulle viering van die Premierliga-titel oorskadu nie. Die plaaslike middelveld-speler is uitgejou deur groot gedeeltes van die skare op Anfield toe hy Sondag as plaasvervanger op die veld verskyn het in […]
# Soccer: Virgil van Dijk says Liverpool’s players were gutted to learn of Trent Alexander-Arnold’s decision to leave the club but does not believe this will overshadow their Premier League title celebrations. The Liverpool-born right-back was greeted with boos from large sections of the Anfield crowd when he came on as a substitute in Sunday’s […]
# Die African Transformation Movement het op die 34-jaar-herdenking van die 1991-tragedie naby Krugersdorp, hulde gebring aan die slagoffers van die Swaneville-slagting. Die nedersetting is deur hostel-bewoners aangeval wat tot die dood van verskeie mense gelei het. Die ATM bepleit nasionale erkenning, geregtigheid en vergoeding vir oorlewendes en gesinne. Die party eis vir die slagting […]
# Leiers in die toerismebedryf verwelkom die regering se belegging van sewe-miljoen-rand om lugtoegang te verbeter, maar waarsku dat die voordele regoor alle provinsies gedeel moet word. Afrika se Reis-indaba vind hierdie week in Durban, KwaZulu-Natal plaas, waar daar toenemende oproepe is vir ’n meer gebalanseerde toerismeplan. Anthony Moskovitch van ANEW Hotels and Resorts sê […]
# The African Transformation Movement has paid tribute to the victims of the Swaneville massacre, marking 34 years since the 1991 tragedy near Krugersdorp. The township came under attack from hostel dwellers leading to the deaths of multiple people. The ATM is calling for national recognition, justice, and compensation for survivors and families. The party […]
# Motoriste is gewaarsku om versigtig te bestuur weens swaar verkeersvertragings op die N1 Suid voor die Maraisburgweg-afrit. ‘n Botsing tussen twee vragmotors het ‘n dieselstorting veroorsaak. Drie mense het geringe beserings opgedoen. Nooddienste het al die bane afgesper, wat reuse-verkeersopeenhopings veroorsaak. Xolani Fihla van die Johannesburgse Metro-polisie vra motoriste om eerder gebruik te maak […]
# Drie vermeende misdadigers is doodgeskiet tydens ’n skietgeveg met die polisie in Amaoti in Inanda, KwaZulu-Natal. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda het aan Newzroom Afrika gesê die beamptes het reageer op inligting wat hulle oor die verdagtes ontvang het. Hulle word aan verskeie moorde gekoppel word en een van hulle was ’n plaaslike bendeleier. Netshiunda het […]