# National Director of Public Prosecutions advocate Shamila Batohi has refuted claims that the National Prosecuting Authority is in crisis and is failing. Her tenure has been marked by high-profile missteps, ranging from the bungled prosecutions of the Gupta brothers, Matshela Koko and Timothy Omotoso to the handling of allegations against Moroadi Cholota. Batohi told […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die eerste massa-inenting van pluimvee in Suid-Afrika aangekondig om plaaslike pluimvee teen voëlgriep te beskerm. Vyftig dieregesondheid-tegnici is op kort kontrakte aangestel om met die inentingveldtog te help. Intussen sê Steenhuisen sy departement het ook 72-miljoen-rand se entstowwe by Botswana gekoop om bek-en-klouseer te bekamp. Hy sê […]
# Gauteng se polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, het onthul dat elf polisiebeamptes in die eerste kwartaal van 2025 vermoor is. Een was aan diens en tien was van diens af. Die Valke lei die ondersoeke na die moorde. Mthombeni sê tot dusver is vyf verdagtes in verband met die moorde gearresteer en die polisie volg leidrade op […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een Aryna Sabalenka van Belarus en die Amerikaner Coco Gauff gaan albei probeer om hul eerste Franse Ope-titel in te palm wanneer hulle Saterdag in die eindstryd kragte meet. Sabalenka het die viermalige kampioen Iga Swiatek van Pole verslaan terwyl Gauff die Franse promotorskeuse, Lois Boisson, se skitterende poging beëindig het. Sabalenka […]
# Tech billionaire Elon Musk stepped up his feud with US president Donald Trump in a flurry of posts on X, including calling for his impeachment. He claimed that without him, Trump would have lost the elections. Musk also suggested, without evidence, that Trump appears in unreleased files related to the late sex offender Jeffrey […]
# Finance deputy minister, Ashor Sarupen, has welcomed the recommendations of the Organisation for Economic Cooperation and Development Economic Survey, saying South Africa is already working towards achieving sustainable public finances. The survey is an independent and internationally peer-reviewed assessment of the country’s macroeconomic trends, structural reforms, and policy challenges. It suggested, among other recommendations, that […]
# President Donald Trump sê hy is verras en teleurgesteld in Elon Musk nadat die miljardêr sy massiewe belasting- en bestedingswetsontwerp in die openbaar gekritiseer het. Musk het, wat Trump sy “groot, pragtige wetsontwerp” noem wat deur die Huis aanvaar is, sterk veroordeel en noem dit verregaande en ʼn gruwel. Die wetsontwerp sluit belastingverligting van […]
# Die regering verwelkom die parlementêre staande komitee oor Finansies se goedkeuring van die fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle onderliggend aan die 2025-begroting. Die aanvaarding van die raamwerk is ʼn belangrike stap in die begrotingsproses. Die raamwerk stel ekonomiese beleid en inkomste-vooruitskattings vas en plaas beperkings op staatsbesteding. Regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê elke rand in die […]
# Agriculture minister John Steenhuisen has announced the first mass vaccination of poultry in South Africa to protect the local flock from bird flu. Fifty animal health technicians have been appointed on short-term contracts to help with the vaccination rollout. Meanwhile, Steenhuisen says his department has also procured vaccines from Botswana for 72-million-rand to combat foot-and-mouth […]