# Sadtu has welcomed the 200-thousand young people who started working as education assistants and general school assistants in public schools across the country. According to Sadtu’s spokesperson, Nomusa Cembi, this forms part of the Basic Education Employment Initiative, a flagship programme of the Presidential Employment Stimulus. She says the return of the programme will once […]
# Die ver-regse Nederlandse leier, Geert Wilders, het sy party uit die regering onttrek na twis oor immigrasie, wat die wankelrige koalisie tot ‘n val gebring het en waarskynlik tot ‘n vinnige verkiesing gaan lei. Wilders is gefrustreerd met wat hy beskou as die stadige tempo met die instelling van ‘n streng immigrasiebeleid, wat na […]
# The High Court in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal has dismissed applications by former president Jacob Zuma and French arms company Thales to have their arms deal corruption trial thrown out. Zuma and Thales face charges of corruption, fraud, racketeering, and money laundering linked to the 1999 multi-billion-rand arms deal. Delivering his ruling, Judge Nkosinathi Chili […]
# RISE Mzansi glo die bekendstelling van die video assistent-skeidsregter sal baie doen om sokker in Suid-Afrika te verbeter. Makashule Gana van RISE Mzansi sê dit sal help om nuwe vaardighede te bou en enige persepsies van bevoordeling deur skeidsregters verwyder. Gana sê die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het onthul dat […]
# Sierskaats: Jasmine Coetzee van Suid-Afrika mik na die Olimpiese Spele nadat sy by die 2025 SAFSA Nasionale Kampioenskap as die Junior Dameskampioen gekroon is. Die 19-jarige Coetzee, wat op die ouderdom van vyf begin skaats het, oefen in Kazakstan onder top-afrigters, onder andere die Winter Olimpiese atleet, Dino Quattrocecere van Suid-Afrika. Coetzee moet haar […]
# Die onderwysvakbond SADTU het die 200-duisend jongmense wat gister as onderwysassistente en algemene skool-assistente begin werk het by 20 000 skole landwyd, verwelkom. ‘n Woordvoerder vir Sadtu, Nomusa Cembi, sê dit vorm deel van die Basiese Onderwys Indiensneming-inisiatief, ‘n vlagskipprogram van die presidensiële indiensnemingstimiluspakket. Volgens Cembi sal die hervatting van die program welkome verligting […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se veelsydige voorspeler, Lerato Makua, sê sy is vasbeslote om ‘n impak te maak in die Afrika-vrouebeker in Madagaskar wat Saterdag begin. Suid-Afrika wil hulle titel teen Uganda, Kenia en die gasvroue Madagaskar by die Stade Makis in Antananarivo verdedig. Makua, wat na ‘n kniebesering terugkeer, sê dit is ‘n geleentheid […]
# Die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein het beslis dat die uitlewering van Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, onwettig was, en dat die hof geen jurisdiksie het om haar te verhoor in die asbesdak-korrupsiesaak nie. Regter Philip Loubser het bevind dat die Staat die Amerikaanse owerhede mislei het, en Cholota valslik uitgebeeld het […]
# The Free State High Court in Bloemfontein has ruled that the extradition of Ace Magashule’s former PA, Moroadi Cholota, was unlawful and that the court has no jurisdiction to try her in the asbestos corruption case. Judge Philip Loubser found that the State misled US authorities, falsely portraying Cholota as a fugitive. The judge […]