# The Western Cape Education Department has received a record 164-thousand-565 on-time applications for Grade R, 1, and 8 placements in 2026. This is an increase of 12-thousand-577 from the previous year. The department has announced that schools will now begin offering placements from 30 May, and parents must confirm by 17 June. Education MEC […]
# President Cyril Ramaphosa has extended warm Easter wishes to South Africans, urging all citizens to embrace tolerance, patience, and respect as the nation rejuvenates during this Easter break. He encouraged Christians to reflect on their faith, while inviting others to enjoy this time of rest and connection. Presidency spokesperson Vincent Magwenya says Ramaphosa also […]
# Tennis: Ukraine’s Lesia Tsurenko says she is taking legal action against the WTA, alleging abuse. In a post on X, the 35-year-old made a string of accusations against an unnamed executive of the women’s tour. The world number 88 accused the executive of mental abuse, saying this led to her having panic attacks, hampering […]
# Padwedlope: Kaapstad se mees ikoniese wedloop, die Twee Oseane-marathon, se einde is moontlik in sig. Dit volg nadat die Stad Kaapstad sy ondersteuning onttrek het weens permit-oortredings. Die metro het twee permitte uitgereik vir die wedlope van die vyfde en sesde van die maand: een vir 14-duisend atlete vir die ultra-marathon oor 56-kilometer, en […]
# Die regering waarsku ouers en voogde om hulle kinders fyn dop te hou, veral wanneer hulle reis, in groot skares, by godsdienstige byeenkomste en ontspanningsplekke. Die woordvoeder van die Regerings-kommunikasie- en inligtingstelsel, Kgomotso Ranoto, sê ouers moet seker maak hul kinders onthou belangrike inligting soos huisadresse en selfoonnommers. Hy sê kinders moet ook die […]
# Paasnaweek-reisigers kan vertragings verwag op die N2 tussen George en Wildernis in die Wes-Kaap weens padwerke. Die padagentskap SANRAL waarsku dat slegs een laan in albei rigtings oop is tussen die Kraaibosch-wisselaar en Wildernis. Verkeersbeamptes sal tot sesuur vanaand beskikbaar wees om verkeer by sleutelkruisings te reguleer. Verkeersveiligheidsbeamptes sal ook aan diens wees. SANRAL […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê hy gaan aan die DA, die VF Plus en die ACDP skryf oor hoe belangrik dit is om voorskrifte oor swart ekonomiese bemagtiging in openbare verkrygingsbeleid te skrap. Die instituut het verlede week die EFF en die MK-party oor dieselfde kwessie genader. Hy sê die skrapping van hierdie beleid […]
# The MANCOSA School of Education says the National Development Plan targets a tertiary education participation rate of 30-percent by 2030. However, current trajectories suggest that this goal may remain elusive without substantial interventions. MANCOSA’s doctor, Stephan van der Westhuizen, says this is a crisis and interventions such as financial support mechanisms and public-private partnerships […]
# ‘n Gegradueerde van die Universiteit van die Wes-Kaap, Sanelisiwe Qayi, sê sy is vasberade om Suid-Afrikaanse howe meer toeganklik vir nie-Engelssprekendes te maak. Die 22-jarige van Laer Cala in die Oos-Kaap het onlangs Magna Cum Laude gegradueer met ‘n BA-honneursgraad in isiXhosa. Qayi se navorsing verken die rol van Afrika-tale in gekose Suid-Afrikaanse howe […]