# Rugby: An all-new front row will anchor the Springboks’ scrum in Saturday’s one-off Test against Georgia in Mbombela, with Boan Venter, Marnus van der Merwe and Neethling Fouché all due to make their Test debuts. Fouché and Van der Merwe did play for South Africa in the recent match against the Barbarians in Cape […]
# Mpumalanga se premier, Mandla Ndlovu, het ‘n groot kabinetskommeling aangekondig. Jester Sidell is nou LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, en vervang Makhosazane Masilela, wat speaker word. Brenda Moeketsi neem die Landbou-leisels oor, met Nompumelelo Hlophe wat na Maatskaplike Ontwikkeling skuif. Lindi Masina vervang Cathy Dlamini as LUR vir Onderwys. Die hoof van Kultuur, […]
# Die wêreld se oudste marathonatleet, die 114-jarige Fauja Singh van Indië, is in ‘n tref-en-trap-ongeluk dood. Hy het ‘n dekade gelede na sy 100ste verjaardag steeds deelgeneem. Singh is in 1911 op die Indiese platteland gebore en het later na Londen verhuis, waar hy bekendheid verwerf het as Die Tulband-tornado. Hy het eers in […]
# The MK Party has reported Police minister Senzo Mchunu to Parliament’s Ethics Committee, accusing him of misleading the National Assembly about his relationship with individuals named in a police interference scandal. The party accuses Mchunu of lying under oath by providing conflicting statements. In a media briefing, MK Party’s David Skosana said Mchunu’s actions […]
# The Electoral Commission CEO Sy Mamabolo has confirmed that social media played a central role in the 2024 election communication campaign. Speaking to Parliament’s Home Affairs Portfolio Committee, Mamabolo said the campaign used both organic and paid content across popular platforms including Facebook, and generated over 203-million impressions. SMS and Please Call Me messages […]
# Die DA veroordeel die gebruik van plastieklakens vir pasiënte om op te slaap by die Bheki Mlangeni Hospitaal in Soweto, twee maande sedert die linnekrisis vir die eerste keer blootgelê is. Die probleem is veroorsaak deur gebreekte wasmasjiene. Die DA woordvoerder vir Gesondheid in Gauteng, Jack Bloom, sê dit is weerspreek bewerings deur die […]
# Die Verkiesingskommissie het bevestig byna 90-miljoen stembriewe is binne ‘n maand gedruk vir 2024 se verkiesing en na meer as 23-duisend bestemmings versprei. Uitvoerende hoof Sy Mamabolo het aan die Parlement se portefeuljekomitee vir Binnelandse Sake gesê meer as 200-duisend personeellede het die bedrywighede ondersteun. Belangrike prestasies sluit in die onmiddellike verslagdoening oor uitslae, […]
# Rugby: Die Springbok-losvoorspeler Jasper Wiese is vir vier wedstryde geskors na sy rooikaart tydens verlede naweek se toets teen Italië in Gqeberha. Hy sal dus Suid-Afrika se volgende wedstryd teen Georgië misloop, asook die eerste drie kragmetings van die Rugbykampioenskap – in Johannesburg en Kaapstad teen Australië, en teen die All Blacks in Auckland. […]
# The MK Party calls for the immediate dismissal of Police minister Senzo Mchunu, accusing him of misleading Parliament and violating the Constitution. The party says Mchunu’s continued presence in the cabinet while on special leave creates an unconstitutional situation where two individuals effectively head the police ministry. The MK Party’s Colleen Makhubele told the […]