# Award-winning veteran journalist Neels Jackson has been honoured by the University of Pretoria for his lifelong commitment to telling the evolving story of church and faith in South Africa. The 64-year-old, who worked at the newspaper Beeld for more than 23 years, was recently awarded the Chancellor’s Medal. The university says throughout his career, Jackson has been […]
# Tennis: Four-time Grand Slam champion Carlos Alcaraz continued his bid for a first Italian Open title with a 7-6, 6-2 victory against Serbia’s Laslo Djere to reach the last 16. The Spaniard’s next opponent is Russia’s Karen Khachanov, who thrashed home favourite Francesco Passaro, 6-3, 6-0. Defending champion Alexander Zverev of Germany eased passed Lithuanian […]
# The City of Tshwane says the Montana Reservoir will undergo full cleaning maintenance from today until Wednesday, which will affect the water supply. This follows reports of water discolouration and is part of the metro’s regular maintenance programme. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says during this time, water will be supplied to residents in […]
# Lenny James en Marisa Abela is vereer as beste akteur en aktrise by die BAFTA TV-toekennings in Londen. James het erkenning ontvang vir sy rol in Mr Loverman, terwyl Ariyon Bakare van die reeks aangewys is as beste byspeler. Abela het vir Industry gewen. Jessica Gunning is vereer as byspeler vir haar rol in […]
# Die Nasionale Brandwondbewustheidsweek loop vandag te einde. Die tema was Beskerm, Voorkom, Genees. Die veldtog het klem geplaas op die opvoeding van die publiek oor die gevare van onveilige verhitting en die bevordering van voorkomende en reaksie-optrede om brandbeserings te beperk. Die woordvoerder van Gauteng se Departement van Gesondheid, Motalatale Modiba, sê een-duisend-296 kinders […]
# Die GOOD-party vra die Stad Kaapstad om eerlik te wees oor sy betrokkenheid by die Kaapstadse Funny Festival. Roscoe Palm van die party sê hulle het daarvan bewus geword dat die Metro-streek van die DA in Kaapstad ‘n fondsinsameling by die fees gaan hou op 5 Junie. Hy sê die metro, waar die DA […]
# Five suspects linked to the murders of two police officers and a couple were killed in a shootout with police in Mophela near Hammarsdale, west of Durban, yesterday evening. Police spokesperson, Robert Netshiunda, says they gathered intelligence about the suspects who were driving on the Mophela main road. He says the suspects ignored police […]
# Die gevierde Suid-Afrikaanse komediant, Kurt Schoonraad, se jongste eenmanvertoning, Funny Side Up, is van vandag tot Saterdag in die Baxter-teater in Kaapstad te sien. Schoonraad gebruik die moderne wêreld se belaglikhede om daaglikse chaos te navigeer om silwer randjies in ‘n veranderende wêreld te vind. Hy sê sy terugkeer na die Baxter voel asof […]
# Die ANC se studiegroep vir Kommunikasie en Digitale Tegnologie sê hy is bekommerd oor voortgesette onderhandelings om Inligtingstegnologie-verkrygingsmagte van die Staatsinligtingstegnologie-agentskap weg te neem. Dit volg na departemente se klagtes oor vertragings en mislukkings wat lewering deur die beleërde SITA betref. ʼn ANC-woordvoerder, Imraan Subrathie, sê hulle veroordeel enige swak beplande desentraliseringsprosesse wat tot die […]